Glencairn Akkommodasie by Mountain & Seaside Hideaway | LekkeSlaap
+14

Mountain & Seaside Hideaway

4 resensies
Selfsorg
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clan Stewart-straat 84, Glencairn Heights, Glencairn, 7979, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18

Beskrywing

Mountain & Seaside Hideaway is 'n gesellige selfsorg-woonstel vir 2 gaste in Glencairn Heights.

Die woonstel is aan die bergkant geleë, dis apart maar verbind aan die hoofgebou en lei na 'n privaat stoep. Die oopplan-eenheid het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Gehalte-linne word voorsien.

Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstofie, oond, mikrogolf, yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n etenstafel.

Die stoep het braaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar agter 'n hek.

Mountain & Seaside Hideaway is 1,2 km van 'n klein winkelsentrum af wat alle noodsaaklikhede het, 3 km vanaf Harbour Bay Mall en die gewilde Scratch Patch, en 6 km vanaf Simonstad wat verskeie doendinge en besienswaardighede bied.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountain & Seaside Hideaway sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 4 resensies vir Mountain & Seaside Hideaway
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Clan Stewart-straat 84, Glencairn Heights, Glencairn, 7979, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain & Seaside Hideaway het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Vanaf R650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clan Stewart-straat 84, Glencairn Heights, Glencairn, 7979, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAADLYUEIopXpAqhUDgFFPGZyHM8NK5QKyyCDesdbD6oh3sm6QnxZ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R650  per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 84 Clan Stewart Street Glencairn Heights 7979 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -34.15017 18.42443
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za