Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Fly Fishing

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Kingfisher Kothuis
Selfsorg
Pygmy Houthut
Selfsorg
Fish Eagle Kothuis
Selfsorg
Loggers Houthut
Selfsorg
Malachite Kothuis
Selfsorg
Huisreëls

4x4-voertuie word aanbeveel in nat omstandighede of voertuie met 'n hoë grondvryhoogte.
'n Ekstra skoonmaakfooi sal gehef word indien gaste die kothuis in 'n vuil toestand los.
Troeteldiere is welkom in al die eenhede behalwe die Malachite Kothuis. Die tuin is nie omhein nie.
Die kothuise word daagliks skoongemaak, maar nie op Kersdag en Nuwejaarsdag nie.
Al die kothuise is volledig toegerus vir selfsorg en linne en handdoeke word voorsien.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mountain Fly Fishing, Magoebaskloof, Haenertsburg, 0730, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFkZjRiMDNiLTRlMWYtNGM1Mi04Y2Q0LWYzMTQyZWQzMjAxZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 Mountain Fly Fishing Magoebaskloof 0730 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.868061056704 29.912044518555
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem