LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountain Glimpse | LekkeSlaap
+12

Mountain Glimpse

Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 2 resensies vir Mountain Glimpse
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Louise H - Okt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heerlik en gerieflik gekuier.

Pragtige, netjiese en gerieflike eenheid. Baie privaat en alles wat nodig is tot jou beskikking. Sal definitief weer enige tyd daar gaan bly.

Mountain Glimpse's terugvoer

Baie dankie vir die wonderlike resensie Louise. Dit was heerlik om julle te huisves, ons sien uit om dit binnekort weer te doen.

Mountain Glimpse
Anne-marie L - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het!

Baie mooi en veilige omgewing, eenheid is baie netjies en het alles en nog meer wat jy kan benodig. Die eienaars is regtig wonderlike mense - baie behulpsaam en vriendelik. Die ligging van die verblyf is ideaal - baie sentraal geleë. Ons sal definitief weer van Mountain Glimpse gebruik maak en ek sal dit vir al my vriende en kollegas aanbeveel.

Mountain Glimpse's terugvoer

Baie dankie vir jou mooi woorde Anne-Marie. Dat was heerlik om julle te huisves. Ons hoop ons sien julle binnekort weer.

Mountain Glimpse
Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R760
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R760
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Labruscastraat 19, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17f56d7aa40866ec0cb46b2623f4c9a84975ed37a0d9bccbb94aa14b9e5d0251b97f740bf288fec7bf215229d3d20771b2ff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R760  per nag(plek vir 2) 2 5 1 5 19 Labrusca Street Paarl 7646 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.710198676776 18.958475931283
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!