Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Haven Guest House

Eenheid vir 2
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié oopplan-eenheid het 'n dubbelbed, kombuisie met basiese geriewe, en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die eenheid het ook 'n stoepie met sitplek.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Let wel dat die eenhede trappe bevat en nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste en gaste met gestremdhede nie.

Daar is dele van die eenheid wat slaapplek bied aan 6 gaste waar die plafon laer as 1,95 m is en daarom nie geskik is vir persone wat langer is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid vir 3
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n kombuisie met basiese geriewe, en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n enkelbed in die sitkamer. Let wel dat die kamer op die boonste verdieping is en nie 'n stoep het nie, maar daar is oorgenoeg privaat braai-areas en sitplek in die tuin.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Let wel dat die eenhede trappe bevat en nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste en gaste met gestremdhede nie.

Daar is dele van die eenheid wat slaapplek bied aan 6 gaste waar die plafon laer as 1,95 m is en daarom nie geskik is vir persone wat langer is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid vir 4
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en het 'n slaapkamer met 'n dubbelbed, 'n kombuisie met basiese geriewe, en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n stapelbed in die sitkamer.

Die eenheid/kamer het
Stapelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Let wel dat die eenhede trappe bevat en nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste en gaste met gestremdhede nie.

Daar is dele van die eenheid wat slaapplek bied aan 6 gaste waar die plafon laer as 1,95 m is en daarom nie geskik is vir persone wat langer is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Eenheid vir 6
Vanaf
Vanaf R900
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Dié eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en het 2 dubbelslaapkamers bo, 'n kombuisie met basiese geriewe, en 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Daar is ook 'n stapelbed in die sitkamer of bo, afhangend van die eenheid se ontwerp, maar al dieselfde geriewe is beskikbaar.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Stapelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xStapelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Stort
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Huisreëls

Let wel dat die eenhede trappe bevat en nie geskik is vir klein kinders, bejaarde gaste en gaste met gestremdhede nie.

Daar is dele van die eenheid wat slaapplek bied aan 6 gaste waar die plafon laer as 1,95 m is en daarom nie geskik is vir persone wat langer is nie.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 23 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Coetzeestraat 225, Kaapsehoop, Mbombela, 1400, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAyjsJ1mCy7sOEFaVQdRv11653UHs9v7yNeUkYwAjNpFHt2wtqe3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 44 5 1 4 225 Coetzee Street Kaapsehoop 1400 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.593451997319 30.764314407357
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem