Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain House

Selfsorg

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Julia Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 18

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Mountain House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johan H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Een van my top-5 gunsteling plekke ooit! Baie dankie Gert en Julia.

Ongelooflike plek! 'n Absolute moet vir enige iemand wat hou van natuur en isolasie. Goeie beddens, lekker hot-tub en wonderlike gasheer en gasvrou!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain House se terugvoer

Baie dankie Johan en Adri.
Dit was ook vir ons 'n voorreg om jul te ontmoet.
Hoop ons sien eendag weer.

Vriendelike groete,
Gert en Julia

Mountain House
Harmen L - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Harmen L
Saam met vriende

Mooie wandelingen gemaakt. Goed uitgezette routes. Erg mooie omgeving.

Prachtige plek. Erg vriendelijke mense.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain House se terugvoer

Thank you so much, Harmen.
We enjoy sharing our farm with you.
Hope to see you again in the future.

Kind regards,
Gert and Julia Hattingh

Mountain House
Jan S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S
Gesin met tieners

Baie mooi, stil en veilig.

Baie mooi uitsig oor die Karoo. Baie stil.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain House se terugvoer

Baie dankie Jan en gesin. Beste wense vir 2024.

Groete
Gert en Julia

Mountain House
Elizna G - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizna G

Wonderlike wegbreek.

Ons gesin het 'n rustige aand in die Karoo gesoek en dit is presies wat dit was. Julia was vreeslik gasvry. Die huis was baie netjies en ingerig met alles wat nodig was. Sal dit verseker voorstel. Ons kon nie met ons Kar by die Mountain House uitkom nie, maar die gewone Karoo-huis was net so pragtig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charl R - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charl R
Gesin met klein kinders

Asemrowend.

Baie oulik. Baie geniet.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jon G - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jon G
Gesin met tieners

Wow.

The house was fantastic, and the hot tub was a great experience, I will make a plan to go again. You will need high car clearance to get there, but is all part of the journey. The hosts were great!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain House se terugvoer

Thank you so much Jon and family. Look forward seeing you again. Kind regards, Gert and Julia hattingh

Mountain House
Sue E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sue E
Saam met vriende

Restful.

Pure Karoo magic at this venue.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain House se terugvoer

Thank you Sue and friends.
Hope to see again one day.
Kind regards
Gert and Julia

Mountain House
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 550
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 550
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalkfontein-plaas, Langs die R353, Beaufort-Wes, 6970, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA82a2399cb4f68f7c5a709abb17f8ec03b6b62decb6c48580965797c0c5b0ade35d79ce9bfe626d887c64ac2b8cbf10e593cc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 550 per nag (plek vir 4) 7 5 1 5 Kalkfontein Farm Off the R353 6970 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.557777777778 21.979444444444
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem