Mountain Mala Game Lodge

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mountain Mala is 'n privaat wildreservaat, net 15 km vanaf Brits in Noordwes, sowat 'n uur se ry van die middel van Gauteng af. Dis die ideale wegbreek vir jonk en oud en bied 'n ongelooflike wildernis-ervaring.

Verblyf word gebied in 5 chalets met slaapplek vir 2 - 28 gaste. Al die chalets is selfsorg en beskik oor 'n kombuis, badkamer en braaigeriewe.

Gaste kan heerlik in die swembad afkoel of kuier en braai by die braai-area en lapa langs die swembad. Daar is 'n uitkyk-huisie vanwaar wild en voëls dopgehou kan word.

Mountain Mala grens aan die Krokodilrivier en bied aan ons gaste 'n pragtige uitsig oor die riviervallei tussen die heuwels. Daar is 'n groot verskeidenheid wild as gevolg van die welige plantegroei wat Mountain Mala ideaal maak vir die entoesiastiese voëlkyker of natuurliefhebber. Hier kan die hele gesin wild kyk, swem of net lekker in die Afrika-bosveld ontspan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Selfsorg
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  24-Uur Sekuriteit
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mountain Mala Game Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R700 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]