Mountain Peak Game Lodge
24 gaste
1 slaapkamer
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - C39, Mountain Peak Game Lodge, Outjo, Kunene Sien kaart
Beskrywing
Mountain Peak Game Lodge bied gerieflike verblyf op 'n heuweltop, met asemrowende panoramiese uitsigte omring deur ongerepte natuur in Outjo, Kunene.
Die lodge bied gaste 'n keuse van 6 pragtig ingerigte chalets, elk geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders. Hierdie chalets is gerieflik gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en 2 draagbaar vir kinders en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Elke chalet het toegang tot gratis WiFi, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n kluis en 'n privaat onderdakstoep wat oor 2 watergate uitkyk, waar 'n verskeidenheid diere, insluitend renosters en kameelperde, kom drink.
Gaste kan gebruik maak van die gedeelde swembad, braai-area, restaurant en kroeg op die perseel. Ontbyt is by die kamertarief ingesluit, terwyl middagete en aandete opsioneel is. Daarbenewens is parkeerplek op die perseel en 'n gerieflike wasgoeddiens beskikbaar om te verseker dat jou verblyf so gemaklik as moontlik is.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- C39, Mountain Peak Game Lodge, Outjo, Kunene
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
C39, Mountain Peak Game Lodge, Outjo, Kunene
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 24 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang