Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Retreat Moi Signature Luxury Home

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula Golf Estate & Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R6 930 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Mountain Retreat Moi Signature Luxury Home is 'n selfsorgvakansiehuis op die Zebula Gholflandgoed en Spa. Zebula bied 'n gholflandgoed, natuurreservaat en 'n gesondheidspa en dit is 16000 ha van Afrikabosveld in die skadu van die Waterberge.

Hierdie luukse huis is geskik vir 9 gaste en het 4 en suite-slaapkamers met plafonwaaiers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamers is op die grondverdieping. Die eerste 2 slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die badkamers het elk 'n stort en 'n bad. Die derde en vierde slaapkamers het elk 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koningingrootte-bed omskep kan word. Die en suite-badkamers het 'n bad en 'n stort. Elke slaapkamer het 'n kaggel.

Die kombuis het 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, wasmasjien, tuimeldroër, mikrogolfoond, potte en panne. Die eetarea het sitplek vir 8 gaste en dit lei na 'n onderdakkuierarea wat stoepmeubels, 'n ingeboude braai en 'n swembad met 'n veiligheidsnet het. Gaste kan ook in die Jacuzzi ontspan. Die sitarea is op die boonste verdieping en het gemaklike leerbanke, 'n platskerm-TV en DStv. Daar is 'n ekstra etenstafel met sitplek vir 8 gaste wat na die buitestoep lei waar gaste 'n 360° uitsig oor die hele Zebula en omliggende bosveld het.

Gaste het toegang tot restaurante, speelareas vir kinders, bewaareas en ander aktiwiteite op Zebula Gholflandgoed en Spa, maar gaste moet self die hotel-, spa- en gholfgeriewe teen ekstra koste bespreek. Winkels is beperk in die area en gaste word aangeraai om in Bela-Bela inkopies te doen.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountain Retreat Moi Signature Luxury Home sluit in:

Koningingrootte-bed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Koningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 4
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte as Ekstra
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Masseer- en Skoonheidsterapie
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Televisie

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Waaier
  • Kaggel

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.1/5

Hanchen Geverifieer

Eiendomme 26

Resensies 25

Jaar gelys 7

Ligging

  • Plaas 534, Mabula, Zebula Golf Estate & Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Waterberg Limpopo
Vanaf
Vanaf R6 930
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R6 930
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 534, Mabula, Zebula Golf Estate & Spa, Bela-Bela, 0480, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA91be82d5ab56f5b78eb702d598462fa9b3db2e353ec4e7710d75bfabb564644f307888ecfc4b0c112960122a9064eb8054b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R6 930 per nag (plek vir 8) Farm 534 Zebula Golf Estate & Spa 0480 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -24.764953001907 27.949873090925
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem