LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountain Road Cottage | LekkeSlaap
+17

Mountain Road Cottage

8 resensies
Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mountain-weg 10, Somerset-Wes, 7013, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mountain Road Cottage is 'n aparte tuinkothuis op die eienaar se perseel in Somerset-Wes. Die dorpie word omring deur manjifieke berge en wingerde en bied uitsigte oor die nabye kobaltblou see en lang strande.

Die lieflike kothuis beskik oor 1 kamer met 'n dubbelbed vir 2 mense en 'n sonnige badkamer met 'n stort. Die knus leefarea het gemaklike sitplek en WiFi. Let asseblief daarop dat daar geen TV is nie. Lugversorging is beskikbaar met 'n warm- en koue-stelling. Alhoewel die eenheid nie 'n kombuis het nie, is daar wel 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe.

Geriewe op die perseel sluit 'n swembad en braaigeriewe in. Veilige parkeerplek is ook beskikbaar.

Naby Vergelegen MediClinic.

Ons het ongelukkig geen kaartgeriewe nie, die balans moet in kontant betaal word.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountain Road Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 8 resensies vir Mountain Road Cottage
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ligging

  • Mountain-weg 10, Somerset-Wes, 7013, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain Road Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Vanaf R500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Mountain-weg 10, Somerset-Wes, 7013, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDk3N2IyOWM1LTMxNGYtNDYzMi05NDJjLWUzYTAxOTM4MmJkMA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R500  per nag (plek vir 2) 8 5 1 5 10 Mountain Road Somerset West 7013 Wes-Kaap 086 999 0018 15:00-19:00 09:00 -34.081190820579 18.861513733864
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!