+72
Gastehuis in Louis Trichardt

Mountain Rose Guesthouse

Kamer 5 - Deluxe Treetop
Vanaf
Vanaf R 1 530
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n handewasbak. Die eenheid het kaste, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Kombuis & eetkamer
Yskas
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 7 - The Deluxe Hilltop
Vanaf
Vanaf R 1 530
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Eenheid Apart van Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het pragtige uitsigte op die Soutpansbergreeks en oor die Hangklip Woudreservaat. Dit het 'n oopplan-uitleg met 'n slaapkamer wat geskik irs vir 2 gaste en is in die hoogste kamer in die hoofhuis geleë. Die eenheid het ook sy eie ingang en 'n klein, beskutte balkon. Die kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer met 'n stort. Die kombuisie is met 'n yskassie en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Besoekers kan hier fietsry en voetslaan om die beeldskone omgewing te bewonder.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Kombuisie
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Kombuisie
Parkeerplek & toegang
Privaat ingang
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Waaier
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 4 - Gesinskamer
Vanaf
Vanaf R 1 530
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 6 persone
  • 4 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer het slaapplek vir tot 4 volwassenes. Daar is 2 enkelbeddens en 'n groot dagbed vir 2 volwassenes. Die badkamer het 'n stort en is apart van die kamer wat 'n verdieping hoër is. Daar is lugversorging, kaste en tee- en koffiemaakgeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

6

2 x Enkelbed / Driekwartbed

2 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Kombuis & eetkamer
Yskas
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 6 - Tuinwoonstelletjie
Vanaf
Vanaf R 1 530
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n dubbelbed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort. Daar is 'n sitarea, tee- en koffiemaakgeriewe en die rusbank kan as slaapplek vir 'n kind vir klein gesinne gebruik word indien nodig.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Kombuis & eetkamer
Yskas
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Kamer 1 - Deluxe penthouse
Vanaf
Vanaf R 1 780
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 3 persone
  • 2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Hierdie kamer bied verblyf aan 2 gaste en het ’n koningingrootte-bed, ’n badkamer met ’n bad, stort, toilet en wasbak, asook kaste, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer bied ’n pragtige uitsig op die Soutpansberge.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbank vir 1

Badkamer

Bad, Stort, Toilet

Tariewe

Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Lugversorging
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Warmbad
Jaccuzi
Stoep/Binnehof
Kombuis & eetkamer
Yskas
Temperatuurbeheer
Lugversorging
Vermaak
TV
Prys sluit in

B&B

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 530
per nag, vir 2 mense
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

24 Barnard Street, Louis Trichardt, 0900, Limpopo

Sien kaart
  • Slaapplek vir 16 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ec372011072ecf5364cc77ba2f8b78adb2844f7d3fdc3c5f3118afe9c9ed20587fda84e01880795edf98252fb7640edd46c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 530 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 24 Barnard Street Louis Trichardt 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.02353 29.902648746033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang