Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Rose Guesthouse

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Ninke Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Jaar gelys 3

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 8 resensies vir Mountain Rose Guesthouse
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.1/5
Waarde vir geld
3.9/5
Chris H - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris H
Saam met eggenoot / lewensmaat

We had a lovely time which was very comfortable.

Excellent stay with lovely rooms and a superb view of the mountains and forests.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Coenie S - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Coenie S
Besigheidsreis

By verre die swakste plek nog in Louis Trichardt.

In die eerste plek het die woonstel/kamer na diere geruik. Nie seker of mense met 'n hond of kat voor my daarin gebly het nie, en ek het amper dadelik begin jeuk toe ek daar instap. Die beddegoed het moddervlekke, sitkamerbanke is vuil en het olievlekke, stoel by die lessenaar is vuil en gevlek, lessenaar is vuil en gevlek, stort is vieslik vuil, geen glase of drinkwater of melk nie. Een van die twee bekers is ge-chip, slegs vier papierkussings vir die bed, vere binne vir die duvet. Wat van gaste wat allergies vir vere is? Leeslamp aan die linkerkant van die bed is gebreek. Geen TV-kanale nie, moet Netflix op iemand anders se rekening kyk. Hekmotor werk nie, moet per hand oopgemaak word. Ontbyt was teleurstellend - geen vrugte of joghurt, geen vars koffie nie, net 'n pakkie Nescafe cappuccino en warm water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre D
Besigheidsreis

Piuk, puik, puik.

Die beste ervaring nog van 'n B&B.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daleen H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen H
Besigheidsreis

Home away from home.

The staff is unbelievably friendy, the house is beautiful and it is very peaceful to stay there.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Andre N - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklike, luukse verblyf.

Goeie ligging, gemaklike leefareas wat ruim is. Na 'n goeie nagrus mooi uitsig en naby genoeg aan die dorp.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deon K - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Deon K
Besigheidsreis

Load Shedding: Daar is 'n generator, maar dit word nie deurnag gebruik nie.

Lekker gebly en gebraai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Annelien C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Annelien C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Uiters teleurgesteld.

Handdoeke was gekreukel. Nie water die oggend gehad nie. "Breakfast take away" het ou kaas op gehad. Geen vergoeding is aangebied vir absolute onaangename oornag nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michelle B - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle B
Besigheidsreis

Rustige, stil plekkie, ideaal vir vinninge oorstop vir besigheid.

Kamer geleë reg langs die motorafdak. Was baie netjies met yskas en koeldranke teen adissionele koste. Dubbelbed was baie hoog en beveel moontlik 'n houttrappie aan teen die muur. Die kamer is nie geskik vir persone wat sukkel om te klim of in rystoel is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf R1 529
R1 529 R1 147
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 529
R1 529 R1 147
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 529
R1 529 R1 147
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Barnardstraat 24, Louis Trichardt, 0900, Limpopo
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2ec372011072ecf5364cc77ba2f8b78adb2844f7d3fdc3c5f3118afe9c9ed20587fda84e01880795edf98252fb7640edd46c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 529 nouVanaf R1 147 per nag, vir 2 mense 8 5 1 4 24 Barnard Street Louis Trichardt 0900 Limpopo 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -23.02353 29.902648746033
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem