Mountain View Bush Lodge
Algehele Oorsig:
Gemiddelde gradering van 32 resensies
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Andrea A - Aug 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Andrea A
Gesin met klein kinders
Rus vir die siel!
Die lodge is die perfekte wegbreekbestemming vir enige groep. Dit het absoluut alles wat mens nodig het om net lekker te kan ontspan en saamkuier. Patrick en Esther is baie vriendelik en behulpsaam. Ons sal vir seker weer gaan!
Frik D - Jul 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Frik D
Besigheidsreis
Gerieflik, gemaklik en baie netjies.
Baie goed toegerus, jy kom nie eers agter dat jy "Off the Grid" is nie. Die plek is ruim en word baie goed gediens. Patrick is 'n juweel en 'n baie beleefde persoon. Hy sorg dat jy elke dag 'n lekker bosveldvuurtjie het vir die vleisies.
Chane T - Jul 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Chane T
Had a wonderful stay! Will definitely be back soon.
Mountain View Bush lodge is the perfect place to relax and have peace and quiet! Had the most lovely time with family and will highly recommend this place.
Jan se Terugvoer
Hi Chane
Very happy to hear you enjoyed your visit ,and looking forward to welcome you back in future
Regards Jan
Mountain View Bush Lodge
Vivienne B - Jun 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Vivienne B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Magnificent view, ultimate peace.
The house is build on the top of a mountain so you have a 360 degree view. Amazing sunrises and sunsets. The bush is very dry so the waterhole in front of the house is well utilised. Saw the following animals at the waterhole klipspringer, kudu, wildebeest, warthogs, mongoose, baboons and giraffe. Patrick and Ester go out of their way to make your stay as comfortable as possible.
Jan se Terugvoer
Hi Vivienne
So glad you enjoyed your stay ,and we look forward to welcome you back in future
Regards Jan
Mountain View Bush Lodge
Mareli N - Apr 2019
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mareli N
Saam met vriende
Pragtige ligging, vriendelike en professionele diens en wonderlike wegbreek.
Sien sterre.
Jan C - Dec 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Jan C
Saam met vriende
Very nice and relaxing place.
Patrick is very friendly and very helpful. Very nice and quiet place after our camping round trip through Botswana.
Roland B - Oct 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Roland B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie lekker gewees met familie. Rustig.
Patrick het ons verwelkom en ons gehelp om ons tasse in die kamers te kry. Genoeg vuurmaakhout is verskaf vir die rustige aande. Lekker na die diere gekyk by die watergate voor die lodge.
Rika M - May 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Rika M
Saam met vriende
Pragtige, ruim woning, rustige omgewing, kos vir jou siel en liggaam.
Ons is baie vriendelik verwelkom en het uitstaande diens gehad van die personeel. Hulle was altyd beskikbaar om te help, van die afdra van ons tasse, die vuurmaak elke aand en skoonmaak van woning. Ook om ons in te lig oor omgewing en al die diere wat die watergat besoek het. Die fasiliteite is baie skoon en netjies met ongelooflike uitsigte. Die eienaar het ook die ekstra myl gestap en was altyd beskikbaar telefonies. Ons het heerlik gekuier en ontspan en daar is alles wat mens nodig het en meer. Het niks kortgekom nie. Sal beslis Mountain View ...
Sien meer
Alan P - Apr 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Alan P
Saam met eggenoot/lewensmaat
Will definitely go back and take group of friends.
The setting and views are spectacular, staff very helpful, bed and linen comfortable. The bush is a tree lovers dream, once they finish the road grading and driving is open again it will be even better. Need to clearly Sign Post the entrance gate.
Andrè S - Jan 2018
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Andrè S
Gesin met klein kinders
Uitsig is fantasties! Baie lekker gebly!
Ons het regtig baie lekker gebly, die kamers is binne en buite baie mooi. Die plek self is baie goed ingerig, alles wat jy dink jy gaan nodig hê, is alreeds daar. Dit is 'n baie lekker plek om saam met familie te wees en rustig te kuier en mekaar se tyd te geniet. Dit is lekker in die bos, die uitsig is regtig baie mooi.
Jan se Terugvoer
Beste Belinda,
Baie dankie vir die positiewe terugvoer, ons is baie bly julle het dit geniet. Ons sien uit daarna om julle terug te verwekom in die toekoms.
Groete,
Jan Maree
Mountain View Bush Lodge
Retief S - Oct 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Retief S
Saam met eggenoot/lewensmaat
Rustige verblyf, met ongelooflike uitsig.
Ons is baie vriendelik verwelkom, en het uitstaande diens gehad. Die fasiliteite is baie skoon en netjies, en die ligging is fantasties, met ongelooflike uitsigte. Die werkers se verblyf was dalk naby aan die woning wat privaatheid bietjie demp, maar glad nie ‘n rede om nie die pragtige plek te besoek nie.
Michael P - Sep 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Michael P
Saam met vriende
Fantastiese plek en die diens was puik, baie lekker gebly.
Sien sterre.
Mark D - Aug 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mark D
Saam met vriende
Pragtige, rustige, huislike verblyf.
Sal beslis teruggaan, maar vir langer. Kan nie wag om dit in die somer te beleef nie.
Beautiful, peaceful, home away from home.
Will definitely go back, but this time for longer. Can't wait to experience it in the summer time.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Johan B - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Johan B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie netjiese, skoon, gerieflike plek, rustig en weg van die alledaagse gejaag maar tog die "noodsaaklike" TV en Wi-Fi.
Ons gaan vir seker weer soontoe!
Zelda B - Jul 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Zelda B
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dis die plek waar jy heeltemal afskakel en ontspan.
As jy die Bosveld rustigheid wil ervaar is Mountain View Bush Lodge net die plek! Patrick is 'n stêr en dra net hout aan vir daai onvergeetlike bosveldvuur. Ek sal wel voorstel dat meer aandag gegee moet word aan die kamers. Die beddens is nie van hoogstaande gehalte nie en die linne pas nie bymekaar nie. Daar is ook nie 'n groot spieël vir die dames nie.
Ria F - Jun 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ria F
Gesin met klein kinders
Dit was baie lekker en rustig.
Ons as familie het die naweek baie geniet. Dit wat baie rustig en stil. Die uitsig is asemrowend. Patrick was baie behulpsaam en vriendelik. Hy het gereeld kom kyk of alles reg is en of ons enige iets nodig het. Alles was netjies skoon en gerieflik. Ons kan Mountain View Bush Lodge aanbeveel en sal beslis weer gaan kuier.
Mauritz O - Jun 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mauritz O
Ongelooflik mooi en uiters aangenaam.
Mountain View Bush Lodge is een van daai plekke waar jy jouself weer kan vind en wat sy naam beslis gestand doen. Vanaf die oomblik wat ons met die bespreking deur LekkeSlaap begin het was dit net 'n groot lekkerte, die diens was onverbeterlik en pynloos. Met ons aankoms by Mountain View Bush Lodge was ons hartelik deur die personeel onvang. Patrick die bestuurder op die plaas en ander personeel was altyd beskikbaar om ons met enige iets te help. Jan die eienaar het meer as daai ekstra myl vir ons gestap om te verseker dat ons die tyd op die plaas ...
Sien meer
Jan se Terugvoer
Beste Mautitz
Baie dankie vir jou postiewe terugvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet ,en sien uit daarna om julle terug te verwelkom in die toekoms
Groete Jan Maree
Mountain View Bush Lodge
Vaughan W - Jun 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Vaughan W
Saam met vriende
Mooiste uitsig en lodge, rustigheid vanself en vriendelike staff.
Die lodge is regtig asemrowend. Skoon, netjies en die uitsig kan nie beskryf word nie so mooi is dit. Die staff is behulpsaam en baie vriendelik. Sal definitief weer gaan na Mountain View Bush Lodge en dit vir enige iemand aanbeveel.
Jan se Terugvoer
Beste Vaughan
Baie dankie vir jou positiewe teruvoer
Ons is baie bly julle het dit geniet op die plaas ,en sien uit daarna om julle in die toekoms terug te verwelkom
Groete Jan Maree
Mountain View Bush Lodge
Nele C - Apr 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Nele C
Gesin met tieners
Pragtige natuur met 'n luukse ruim woning waar jy op die stoep kan sit, 'n sonsondergang bewonder terwyl die diere op jou voorstoep water kom drink!
Beste wegbreek wat ons in 'n lang tyd gehad het! Natuur is asemrowend, die woning is so ruim, pragtig ingerig, skoon en netjies. Alle luukshede word voorsien - van 'n grootskerm televisie tot 'n teleskoop en natuurlik die Wi-Fi vir die kinders. Dit alles terwyl jy uitkyk oor die mooiste natuurskoon wat Limpopo kan bied. Patrick en Esther het vir alles reggestaan en gesorg dat ons tasse in- en uitgedra word, vuur aangesteek word en die skottelgoed heeltyd skoon gehou word. Ons het ongelooflik bederf gevoel. 10-uit-10.
Jan se Terugvoer
Beste Nele
Ons is baie bly julle het dit geniet by Mountain View Bush Lodge ,en dankie vir die postiewe terugvoer
Ons sien uit daarna om julle in die toekoms terug te verwelkom
Groete Jan Maree
Mountain View Bush Lodge
Willem C - Apr 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Willem C
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dit was uitstekend, dankie.
Goeie waarde, pragtige wêreld. Pad na die Lodge nie geskik vir voertuig met lae wielbasis nie.
Jan se Terugvoer
Beste Willem
Dankie vir die positiewe terugvoer
Ons het die pad na die lodge nou geskraap ,en ek kan jou verseker n gewone kar sal nou sonder moeite by die lodge kan uitkom.Ek het dit self getoets met n Volkswagen Polo wat ons gehuur het
Ons sien uit daarna om julle terug te verwelkom in die toekoms
Groete Jan Maree
Mountain View Bush Lodge
Christo V - Mar 2017
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Christo V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Baie lekker gerus.
Pragtige ligging, mooi skoon, moderne geriewe, rustig. Ons het 'n lekker naweek gehad, geriewe goed, personeel vriendelik en goeie aanwysings van LekkeSlaap. Sal beslis weer wil gaan en aanbeveel.
Mariette S - Dec 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Mariette S
Gesin met tieners
Dit was wonderlik!
Ons as gesin het dit baie geniet. Baie mooi plek en netjies. Awesome uitsig! Baie lekker ontspan.
Cindy A - Oct 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Cindy A
Saam met eggenoot/lewensmaat
Dit was awesome, die plek is pragtig.
Patrick en Ester is baie vriendelike gashere. Die hele ondervinding was wonderlik omdat ons vir 4 dae alleen op die plaas was. Dit was 'n werk en ontspanningstrippie en dit het perfek uitgewerk. Baie dankie.
It was awesome. The place is just beautiful.
Patrick and Ester were the most friendliest hosts. The whole experience was exceptional as we were alone on the farm for 4 days. This was a work and pleasure trip and it worked out perfectly. Thank you.
Hierdie resensie is vertaal, om die oorspronklike weergawe te sien
Lean D - Sep 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Lean D
Gesin met klein kinders
Pragtige plek en baie gemaklik.
Plek was baie mooi en rustig. Ons het dit baie geniet.
Jan se Terugvoer
Beste Lean
Baie dankie vir die positiewe terugvoer.
Ons sien uit daarna om jou in die toekoms terug te verwelkom.
Groete
Jan Maree
Mountain View Bush Lodge
Chrissi D - Sep 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Chrissi D
Besigheidsreis
One of my new favourite places.
We arrived late, but were welcomed by a gracious Patrick and the vast, beautiful starry skies. Wish we could have stayed longer to enjoy another breathtaking sunset/sunrise. Beds were very comfy, accommodation and facilities so much more than we'd expected. Will definitely stay again.
Jan se Terugvoer
Hi Chrissie,
Thank you very much for your valued review.
We are so glad you enjoyed your stay, as we only recently took over the Lodge and the Farm which we converted from a bed & breakfast to a self catering establishment.
Looking forward to welcome you back in the near future.
Regards,
Jan Maree
Mountain View Bush Lodge
Ane F - Feb 2016
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Ane F
Besigheidsreis
Dit was vreeslik lekker!
Dit is die 2 wonderlikste mense wat ek nog ontmoet het. Hulle het soveel moeite vir ons gedoen. Dit het gevoel of ek by die huis is. As hulle nie daar is nie weet ek nie of dit dieselfde gaan wees nie. Ons het baie lekker gekuier en gebly. Jy voel dadelik tuis. Alles was skoon en baie netjies. Baie rustig en stil.
Jan se Terugvoer
Beste Ane en Anton,
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg! Dit was 'n groot plesier gewees om julle hier op MVBL te hê vir 2 dae. Hoop ons sien julle in die nabye toekoms weer.
Vriendelike groete,
Allan en Daphne
Mountain View Bush Lodge
Vasti V - Oct 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Vasti V
Saam met eggenoot/lewensmaat
Ideaal vir 'n natuur-wegbreek.
Dis 'n juweel van 'n droom-plaas om te gaan loop oor berge en dale, om te soek na die kameelperde, sebras, koedoes en allerhande goggas en geitjies! Ideaal as jy wil wegbreek en van die natuur hou en uit jou bed wil kyk hoe die diere ontbyt nuttig! Daphne is 'n baie vriendelike, bekwame en sorgsame gasvrou!
Jan se Terugvoer
Baie dankie, Roelie, ons waardeer jul resensie. Ons het jul verblyf waardeer en baie geniet. Julle vriendelikheid en liefde was wonderlik om te aanskou. Ons hoop om julle weer gou te sien.
Groete,
Mountain View Bush Lodge
Mountain View Bush Lodge
Danielle E - Oct 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Danielle E
Gesin met klein kinders
Ek was nie gelukkig met die hele besigheid nie. Ons moes die opsigters se yskas deel met oop blikke hondekos in. Ons kon nie ons koeldranke of drankies in die yskas bêre nie, omdat daar nie plek was nie. Die opsigter is bietjie voor op die wa en neem alles oor. Dit is definitief nie 'n plek vir 'n kind nie, want daar is geen plek vir kinders om te speel nie. Die houtdek word nie onderhou in 'n veilige kondisie nie, so jy moet mooi kyk waar jy trap anders kan jy lelik seerkry. Die opsigters het 'n ou hond wat glad nie van kinders hou nie. Jy moet ...
Sien meer
Jan se Terugvoer
We thank you for your valued review and for highlighting the pertinent issues which will be addressed soonest.
We apologise for any discomfort, inconvenience and negative experience which you have had, and, as a gesture of goodwill we are prepared to refund you for the two nights which you did not stay, less your Agent's commission, less VAT. Please be so kind as to forward us your bank details.
Mountain View Bush Lodge
Liezel P - Sep 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Liezel P
Saam met vriende
Uiters aangename ervaring.
Die kamers is pragtig en word elke dag geskrop en skoongemaak. Die beddegoed is van hoogstaande gehalte. Die gasheer en gasvrou is dierbare mense wat te alle tye jou verblyf gemaklik, gerieflik en regtig lekker probeer maak. Niks is te veel moeite nie en jy word op die hande gedra. Die dek wat oor die plaas uitkyk, is waar jy jouself weer vind en die groot tafel laat jou voel asof jy weer om jou ouma se kombuistafel kuier. Ek sal beslis Mountain View aanbeveel en kan nie wag om terug te gaan nie!
Jan se Terugvoer
Julle 3 meisies se vriendelikheid was baie geniet deur ons hier by Mountain View Bush Lodge. Die braai in die maanlig met julle was wonderlik. Kom kuier gerus weer!
Mountain View Bush Lodge
Thys M - Aug 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Thys M
Saam met eggenoot/lewensmaat
Net die plek om luilekker te ontspan.
Gasvry en vriendelik ontvang deur Daphne wat ook gereël het dat ons bagasie in ons kamer besorg word. Die kamer en badkamer was skoon en netjies. Die beddegoed en handdoeke was skoon en van goeie gehalte. Die atmosfeer en rustigheid is net wat ons gesoek het. Die uitsig vanaf die dek was wonderlik en ons het die wild by die voerplek baie geniet. Allan en Daphne het moeite gedoen om ons verblyf so aangenaam as moontlik te maak. Ons sien uit daarna om weer daar te gaan ontspan.
Bennie B - Aug 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Bennie B
Enkelreisiger
Baie aangename verblyf.
Ek het met motorfiets gery en was heel toeganklik. Uiters rustige verblyf met pragtige uitsig en atmosfeer. Kan dit aanbeveel. Dis wel belangrik om te weet dat jy self vir etes en drinkgoed voorsiening moet maak.
Jan se Terugvoer
Baie dankie vir jou resensie, Bennie. Ons het jul verblyf so geniet. Etes is wel beskikbaar op versoek. Hoop om julle gou weer te sien.
Mountain View Bush Lodge
Albert E - Apr 2015
Algehele Oorsig
Waarde vir Geld
Diens
Netheid
Ligging
Veiligheid
Albert E
Saam met eggenoot/lewensmaat
Besonderse mooi selfsorgkamer.
Mountain View Bush Lodge is 'n moet vir die wat wil ontspan, en 'n wegbreek naby aan die natuur wil geniet. Ons is baie vriendelik ontvang. Een van die mooiste uitsigte in die bosveld.
Jan se Terugvoer
Liewers laat as nooit, Albert. Ons waardeer jul resensie. Sien uit om julle weer hier by Mountain View Bush Lodge te ontvang.
Vriendelike groete,
Daphne
Mountain View Bush Lodge
Gaste wat na Mountain View Bush Lodge gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |