LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountain View Cottage | LekkeSlaap
+22

Mountain View Cottage

6 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ministraat, Mountain View Eenheid 1957, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Mountain View Cottage is 'n klein en bekoorlike selfsorgkothuis in die veilige Mountain View-kompleks in Sandbaai. Die kompleks is naby die Whale Coast Mall en 10 minute se stap vanaf Sandbaai se strande en kuswandelpaadjies.

Die kothuis bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer en 'n oopplan-kombuis en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en oorgenoeg kasspasie. Die tweede slaapkamer het 'n enkelbed en kasspasie. Die aparte badkamer het 'n stort-oor-bad.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met al die nodige toebehore. Die sitkamer en eetkamer is smaakvol versier en het 'n TV met DStv en WiFi. Daar is veilige parkeerplek vir 2 voertuie.

Slaapplek

’n Bespreking by Mountain View Cottage sluit in:

Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 2
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 6 resensies vir Mountain View Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.5/5

Ligging

  • Ministraat, Mountain View Eenheid 1957, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Mountain View Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Vanaf R950
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ministraat, Mountain View Eenheid 1957, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAArYJeSPukxmKxQUL1BY2x6kPiDqxMJnij4oInFCy4Dk9P9IPOTb?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R950  per nag (plek vir 3) 6 5 1 5 Mini Street Unit 1957 Mountain View 7200 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-18:00 10:00 -34.413653383996 19.196957733441
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!