Mountain View Flat 35619
Selfsorg
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaaimans-laan 4, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Mountain View Flat 35619 is ’n tuinwoonstel in die kusdorpie Klein-Brakrivier.
Dié woonstel het 2 slaapkamers en 1 badkamer. Daar is ’n koningingrootte-bed in die hoofslaapkamer en 2 enkelbeddens in die tweede slaapkamer. Die badkamer het ’n bad, wasbak en toilet. Alle linne word voorsien maar gaste moet asb. hul eie handdoeke saambring.
Die leefarea is oopplan en die kombuis is toegerus met ’n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, oond, eetgerei en breekware. Daar is ’n gemaklike hoekbank en TV met volledige DStv in die sitarea.
Die eenheid lei na ’n houtdek met ’n ingeboude braai en buite-sitarea. Daar is 2 parkeerplekke op die perseel.
Slaapplek
’n Bespreking by Mountain View Flat 35619 sluit in:
Kenmerke
Afrikaans
Braaiplek
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Voëlkyk
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Ligging
- Kaaimans-laan 4, Reebok, 6503, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Little Brak Klein-Brakrivier Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kaaimans-laan 4, Reebok, 6503, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom