Mountain View Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mountain View Guest House is in Blackheath, Johannesburg geleë. Dis in 'n pragtige tuin vol voëllewe weggesteek en hierdie gastehuis bied huislike akkommodasie sedert 1997.

Die gastehuis beskik oor 10 kamers. Al die kamers het en suite-badkamers, privaat-ingange vanuit die tuin en is toegerus met 'n TV, M-Net en sekere DStv-kanale. Tee- en koffiemaakgeriewe word daagliks voorsien. Gaste kan in die gemeenskaplike sitkamer ontspan en 'n smullekker kontinentale ontbyt in die eetkamer geniet. Vir ons gaste met hul eie vervoer is daar veilige parkering agter elektroniese hekke.

Mountain View is naby aan buurte soos Cresta, Northcliff en Randburg gelee en ons ligging bied maklike toegang tot die lughawe, Pretoria en die Krugersdorp-hoofweg. Ons is ongeveer 2 minute vanaf 'n oogkundige hospitaal, 20 minute vanaf Ellis Park, 20 minute vanaf Soccer City, 35 minute vanaf Loftus en omtrent 1 uur vanaf Rustenburg geleë. Verder is die gastehuis 'n klipgooi weg vanaf 'n verskeidenheid winkels, kroeë, restaurante en ander vermaak geleë.

Kenmerke

  •  Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Gastesitkamer
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Persoonlike Kluis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens

Hier praat ons

  •  Engels

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mountain View Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R880 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false