Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain Dew Guest Rooms

Sea Lake-kamer
Vanaf
Vanaf R680
per eenheid
Beskrywing

Hierdie knus ateljeewoonstel het 'n privaat ingang met 'n stoep, sitplek en tafel, asook 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n instapreënstort, wasbak en 'n toilet. 'n Kind kan geakkommodeer word en gaste kan 'n babedjie saambring. Die kamer het 'n aparte kombuisie met ’n voorbereidingsbord, verhit-en-eetgeriewe soos 'n yskassie, lugbraaier, 'n mikrogolf, ketel, broodrooster, 'n eierkoker en -posjeerpan, eetgerei en breekware toegerus is. Daar is ook 'n strykyster en -plank. Daar is tee, koffie, suiker en melk. Linne en handdoeke word voorsien. Die kamer het 'n platskerm-TV met 'n Openview-dekodeerder, 'n DVD-speler met 'n paar DVD's en aangewese braaigeriewe. Gratis WiFi is beskikbaar. Gedurende beurtkrag sal die ligte, TV en WiFi aan bly en gaste word versoek om nie meer as een toestel op 'n slag te gebruik nie.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Diens op aanvraag
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
  • Waaier
  • Klein kombuis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Dvd
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Die ligte, TV en WiFi sal gedurende beurtkrag aanhou werk aangesien die eiendom 'n omsetter het.
Harde musiek word nie toegelaat nie.
Gaste moet aansoek doen om toestemming vir bykomende besoekers te kry aangesien daar beperkte parkeerplek op die perseel is.
Oop houtvure is verbode. Bring asb. houtskool of brikette saam.
Spesiale reëlings kan vir verjaarsdae of herdenkings getref word.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Disa-sirkel 5446, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAcd68337413e1a2418a0a5afc3b805202f1ab414aedc72827b3a7fdedc14dccf7d6c2e455d17178a798c045071d5f75b60773?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 132 5 1 5 5446 Disa Circle Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.355268393011 18.890657457672
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem