Mountain View Holiday Home
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Lange-straat 83, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mountain View Holiday Home is in die dorpie Graskop geleë en kyk uit op die berge. Dié selfsorg-vakansiehuis beskik oor 3 slaapkamers en is perfek vir gesinne of groepies.
Die Mountain View-vakansiehuis het slaapplek vir 8 gaste. Daar is 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n volledig toegeruste kombuis, 'n leefarea en 'n eetarea. Die plaaskombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof en 'n oond. Die leefarea beskik oor 'n TV. Ontspan gerus in die tuintjie en by die braai-area terwyl jy kyk hoe sonder agter die berge sak.
Hierdie woonstelletjie is ideaal vir paartjies en klein gesinne wat sakpasverblyf soek terwyl hulle die Panoramaroete verken. Dit het 'n privaat tuin en is in 'n straat met 'n pragtige uitsig geleë. 'n Mens kan lekker gaan voetslaan of net die sonsondergang oor die berge bewonder. Die woonstel het 1 slaapkamer smet 'n dubbelbed en enkelbed. Daar is 'n kombuisie en 'n badkamer met 'n stort en 'n leefarea.
Dié area is perfek vir 'n vroegoggend- of laatmiddag-wandeling, en dis die ideale basis vir gaste wat graag die Panoramaroete en besienswaardighede soos God's Window, Sabie-watervalle, Bruidsluierwaterval, Mac-Macwaterval, Bourke's Luck-kolkgate, Drie Rondawels en die Blyderivierspoort wil verken. Die Krugerwildtuin se Phabeni-hek is ook net sowat 52 km weg.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Groot 5
- Voëlkyk
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Opsomming van Resensie
Ligging
- De Lange-straat 83, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Gaste dink Mountain View Holiday Home het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Graskop Panoramaroete Mpumalanga
- Kapasiteit: 8 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: De Lange-straat 83, Graskop, 1270, Mpumalanga
- Alle ouderdomme is welkom