LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountain View Holiday Home | LekkeSlaap
+29

Mountain View Holiday Home

Selfsorg
Mountain View Holiday Home
Vanaf
Vanaf R1 800
per eenheid
Beskrywing

Hierdie vakansiehuis is 'n lieflike, groot vakansiehuis met 3 slaapkamers. Die huis het 'n groot, volledig toegeruste kombuis, groot leefkamer en 'n braai-area buite. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer en die tweede badkamer word gedeel. Die huis is in Graskop en het lieflike uitsigte uit die tuin. Dit is ideaal vir gesinne wat die Panorama-roete wil verken.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer 1
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed Dubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xDubbelbed
Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
The View Holiday Flat
Vanaf
Vanaf R800
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Woonstel
  • 1 x Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie woonstelletjie is ideaal vir paartjies en klein gesinne wat sakpasverblyf soek terwyl hulle die Panoramaroete verken. Dit het 'n privaat tuin en is in 'n straat met 'n pragtige uitsig geleë. 'n Mens kan lekker gaan voetslaan of net die sonsondergang oor die berge bewonder. Die woonstel het 1 slaapkamer smet 'n dubbelbed en enkelbed. Daar is 'n kombuisie en 'n badkamer met 'n stort en 'n leefarea.

Die eenheid/kamer het
Dubbelbed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xDubbelbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Diens op aanvraag
Badkamer
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Selfsorg

Kansellasiebeleid - Toegeeflik
Meer as 24 uur voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 24 uur voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag (plek vir 6)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: De Lange-straat 83, Graskop, 1270, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATgFrJaG1GNtNDhLxB6BJUNS4Fe0HZFIpPESccVP8tpH39lbZlR?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800  per nag (plek vir 6) 6 5 1 5 83 De Lange Street Graskop 1270 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -24.938045531825 30.834440271164
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!