Mountain View Inn

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mountain View Inn is tussen die magtige Umzimvubu-rivier en die majestueuse Mount Thesiger geleë, en is net 5 km van die see af - dis dié stopplek in die area!

Jy kan alles, van visarende tot suikerbekkies, op ons perseel sien.
As jy vir iets meer avontuurlustig kans sien, kan jy 'n dag op Mpande-strand baljaar, visvang, stap, swem of voetslaan. Eindig die dag met 'n asemrowende sonsondergang, 'n Ooskus-kreefbraai en 'n vars seekospotjie.

Ander opsies sluit kajak, motorfietsritte, vierwielritte, en uitstappies by die berge, strande en kranse in.

Daar is 5 slaapkamers, elk met 2 tot 5 beddens per eenheid. Hier word bekostigbare verblyf vir groepe in Port St Johns, sentraal tot die hele Wildekus, gebied.

Daar is spesiale tariewe vir verkoopskonsultante en kontrakteurs beskikbaar. Ons bied B&B, selfsorg, karavaan- en kampeerplekke op die perseel aan.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Rolstoelvriendelik
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Fietsry
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Aktiwiteite op perseel

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Troeteldiere indien gereël
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Rolstoelvriendelik

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels
  •  Xhosa

Maaltye Aangebied

  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mountain View Inn gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R840 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za