LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountain View Manor | LekkeSlaap
+65

Mountain View Manor

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 20, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R980 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Mountain View Manor is in Clarens in die Vrystaat geleë, 'n area wat welbekend is vir die pragtige roetes, wynproe, riviervlotvaart, voetslaanroetes en ikoniese besienswaardighede, soos die Blou Donki Galery, Clarens Kloofdam en Clarens Dinosaurs.

Verblyf word in 2 eenhede, die Mountain View Manor Gesinseenheid en die Mountain View Manor Paartjie-eenheid. Die gesinseenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, 'n koningingrootte-bed, 2 enkelbeddens en 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Die 2 kamers is geskei van mekaar met 'n kas tussen in en daar is 'n oop spasie na die gedeelde badkamer. Elke bed het 'n elektriese kombers. Ander geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskassie, induksieplaat, ketel, koffie- en teemaakgeriewe, eetgerei en breekware in. Verder is daar WiFi en 'n TV met DStv. Daar is ook 'n kaggel, stoep en 'n privaat ingang. Mountain View Manor is stapafstand vanaf die dorp en restaurante.

Die eenheid vir 'n paartjie het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n instapstort. Elke bed het 'n elektriese kombers. Ander geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe. 'n Kaggel, WiFi en platskerm-TV met DStv is ook beskikbaar. Verder is daar 'n stoep en privaat ingang. Die eenheid is stapafstand vanaf die dorp en restaurante.

Geriewe op die perseel sluit veilige parkeerplek in.

Doendinge en besienswaardighede in die area sluit perdry, visvang, wynproe, begeleide staproetes, tennis, hengel, voëlkyk, fietsry en bergfietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 28 resensies vir Mountain View Manor
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5

Ligging

  • Markstraat 20, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Mountain View Manor het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 20, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c629899dbe58365ffe9fbcea850446dbcc3a8365ecf2d7f57c1aba9970b841230ebbd7e9685f1e333c143802855894756ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980  per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 20 Market Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -28.516795287665 28.421698581637
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!