LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mountain View Manor | LekkeSlaap
+65

Mountain View Manor

Mountain View Manor Couple's eenheid
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 persone
  • Alleenstaande Eenheid
  • 1 x Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed wat op versoek in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit 'n mikrogolfoond, yskassie, kaggel, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met DStv in. Daar is ook 'n stoep met 'n mooi berg-uitsig en 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Mountain View Manor Gesinseenheid
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag, vir 2 mense
Beskrywing

Die eenheid is geskik vir 2 volwassenes en 2 kinders en het 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens. Die kamers word geskei met 'n kas en daar is 'n oop spasie na die gedeelde badkamer. Die badkamer het 'n bad en stort. Verder is daar 'n mikrogolf, yskassie, sit-area, kaggel, tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met DStv. Daar is 'n stoep met 'n mooi berg-uitsig en 'n privaat ingang.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Enkelbed / Driekwartbed
Area 2
Plek vir 2 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Elektriese kombers
  • Kaggel
  • Sitkamer
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19 waarborg: Ons waarborg ’n volle terugbetaling vir enige kansellasies weens nasionale of provinsiale beperkings op reis wat jou daarvan weerhou om jou bespreking te gebruik Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R980
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Markstraat 20, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3c629899dbe58365ffe9fbcea850446dbcc3a8365ecf2d7f57c1aba9970b841230ebbd7e9685f1e333c143802855894756ca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R980  per nag, vir 2 mense 28 5 1 5 20 Market Street Clarens 9707 Vrystaat 086 999 0018 13:00-19:00 10:00 -28.516795287665 28.421698581637
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!