Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Ranch

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Robyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 7

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 11 resensies vir Mountain View Ranch
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.6/5
Stephan V - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan V
Gesin met klein kinders

Baie lekker naweek in die berge.

Ons en vier ander gesinne het baie lekker gebly by Mountain View Ranch. Die huis is baie ruim en die kinders kon lekker speel op die groot grasperk. Die plaasbestuurders was ook baie vriendelik en behulpsaam. Ek was wel bly ons het met 'n bakkie gery aangesien die pad bietjie rof raak aan die einde. Sal vir seker weer hier bespreek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nadine R - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadine R

Fantastic enjoyable.

All was fantastic, except that we all agreed that it needed a built-in braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountain View Ranch se terugvoer

Hi Nadine, thanks for the review. We have a wood-burning pizza oven, a braai/fireplace in the piazza area, a gas braai outside on the veranda and inside the piazza area and 2 webers, gas and wood. Most guests cant decide where on earth to cook as there are so many options. You must be the first. Anyway, I am so glad you had a fabulous stay

Mountain View Ranch
Ian F - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Ian F
Saam met vriende

Glorious weekend getaway.

A short but rewarding break from the grind of life. Beautiful location and ample space to relax in the Highmoore area of the Berg.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Casper V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper V

Tranquil with an excellent view, amenities and accommodation.

A great family get together venue with lots of space and amenities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Toni R - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toni R
Saam met vriende

Very neat and homely feeling.

Very well equipped. Everything we needed. Lovely surroundings. The only problem I have is that it was much further to travel from Nottingham Road than expected. The website said 20 minutes. It took us at least 50 minutes. Even if the roads were in a much better condition, it would still take much longer than 20 minutes, but overall a fantastic experience.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Charles L - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles L
Saam met vriende

Serendipity.

Lieflike verblyf. Egte plaasatmosfeer. Dit bied als wat mens in die berge soek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jan B - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jan B
Gesin met tieners

Lekker plaas en berge ervaring in een.

Baie goed toegeruste huis. Mooi area en kan lekker ontspan. Bergfietsroetes by nabygeleë Glengarry is puik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carol D - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Carol D
Saam met vriende

Amazing value, beautiful location, a bit too far from JHB for a weekend, would recommend at least 3 nights to fully appreciate it.

Thank you for a wonderful weekend! Comfortable, spacious, and well equipped accommodation. Friendly, helpful and unobtrusive hosts. Absolutely beautiful location close enough to the Midlands Meander. I would suggest at least 3 nights to appreciate both the Meander and hikes, especially if you're coming from JHB.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Driekie V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Driekie V
Gesin met klein kinders

Peacefull farmstay with 5 star lodgings!

We loved to come home from the beautiful surroundings to enjoy the big stoep, cozy lounge with fireplace and well equipped kitchen. Special mention the cleaning angel Sebe and nanny Londi!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lisa W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lisa W
Gesin met klein kinders

Wonderful peaceful and relaxing.

The house was spacious, well equipped and in a beautiful setting.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Retha H - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Retha H
Gesin met tieners

Pragtige omgewing, goed toegeruste huis.

Mountain View Ranch het al die gerief van 'n permanente tuiste, van kombuis toerusting tot beddegoed. Die speletjieskamer is 'n lekker manier om die tyd te verdryf. Hester is 'n juweel, sy het vir ons daagliks vars eiers gebring vir ontbyt! Miskien moet julle net op die inligting noem dat daar nie 'n TV is nie. Ons verkies ons vakansies so, dis beter kuiertyd vir die gesin en daar is 'n boekrak vol boeke beskikbaar, maar vir party gaste mag dit dalk 'n probleem wees. Ons het heerlik by Highmoor gaan stap, dis slegs 'n paar kilometer in die pad af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R10 200
per nag, vir 14 mense
Vanaf
Vanaf R10 200
per nag, vir 14 mense
Vanaf
R10 200
per nag, vir 14 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erfdeel 15 van die Plaas Sam, Highmoor-pad, Kambergvallei, 3300, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8ed9898234edc510897613096e806337dc70a9493be98f20f283586a6f4b1d1466d4a8e236cc3cf8975b9cfdec349b7b7a13?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R10 200 per nag, vir 14 mense 11 5 1 5 Portion 15 of the farm Sam Highmoor Road 3300 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.320155296475 29.687467813346
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem