Mountain View Rental Units
Beskrywing
Die woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders. Die oopplan-ontwerp beskik oor 'n slaaparea met 'n dubbelbed en 'n kinderslaapbank in die leefarea. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, en WiFi is deurgaans beskikbaar. Die woonstel het lugversorging en 'n TV. Die kombuisie is met moderne geriewe, insluitend 'n yskassie, mikrogolfoond, enkelplaat-induksiestoof en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die eenheid lei na 'n privaat balkon met 'n pragtige berguitsig, wat die ideale plek bied om te ontspan.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
6 Geelbos Close, Plattekloof II, Cape Town, 7500, Wes-Kaap
Sien kaart- Slaapplek vir 8 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang