Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountain View Villa @ Belvidere Country Estate

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

Neem asb. kennis dat daar 'n 3 km-grondpad is wat na die verblyf lei. Gaste moet navraag doen oor die toestand van die pad voor aankoms aangesien dit onderhewig aan verandering as gevolg van onvoorsiene omstandighede kan wees.
Troeteldiere is welkom mits daar vooraf gereël word.
Die gasheer vra vriendelik dat troeteldiere nie op di emeubels en linne toegelaat word nie.
Eenhede word nie oor naweke skoongemaak nie.
Rook in die eenhede is verbode.
Stiltetyd is vanaf 22:00 tot 08:00.
Vuurmaakhout is nie ingesluit nie en kan deur die verteenwoordiger gekoop word.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Distrikweg D734, Plaas Belvidere, Karkloof, 3291, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20d85658fad2d29ea1c3937014fe6288414cfb322a603a2506eb2b855078334e58354b34b300b5f479a6437180acc9123415?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 2) 1 5 1 5 District Road D734 Belvidere Farm 3291 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.342734987561 30.310506150126
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem