Cradock Akkommodasie by Mountain View Country Guest House | LekkeSlaap
+122

Mountain View Country Guest House

B&B
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Spekboomberg, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R1 200 R960 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mountain View Country Guest House is net 25 kilometer buite Cradock op Plaas Spekboomberg geleë. Ons bied die ideale oornagverblyf of vir kort vakansies vir gesinne en sakereisigers wat omring wil wees deur die rus en vrede wat deur die berge en natuur geskep word. Mountain View Guest House is 'n moderne plaashuis wat omskep is in 'n gastehuis en slaapplek bied vir tot 12 gaste.

Die gastehuis het 3 slaapkamers (die kothuis het 2 slaapkamers), ruim badkamers en 'n volledig toegerus kombuis met binne- en buite-braaigeriewe, veilige parkeerplek vir jou voertuie en 'n pragtige uitsig oor die plaas se landerye en velde wat 'n rustige atmosfeer skep. Ervaar die Karoo op 'n werkende plaas. Elke kamer is toegerus met 'n kombuisie, luukse en ekstra lang beddens, DStv, lugversorging en moderne badkamers met hulpmiddels vir bejaarde gaste.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Rolstoelvriendelik
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Kinderoppasser Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Rolstoelvriendelik
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Xhosa

Maaltye Aangebied

  • Kamerbediening
  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe
  • Sekretariële Geriewe
  • Internet
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 27 resensies vir Mountain View Country Guest House
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ligging

  • Plaas Spekboomberg, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Gaste dink Mountain View Country Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Cradock Karoo Oos-Kaap
was R1 200
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
was R1 200
Vanaf R960
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas Spekboomberg, Cradock, 5880, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgzMzg5MTEwLWI0NTUtNGRiMi04NGVlLTUxNTA1YWM3NzA5Mg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 200, nou Vanaf R960  per nag (vir 2 persone) 27 5 1 5 Spekboomberg Farm Cradock 5880 Oos-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -32.041372400337 25.477411597967
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za