Panorama-roete Akkommodasie by Mountainview Guesthouse | LekkeSlaap
+8

Mountainview Guesthouse

9 resensies
Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, , Nelspruit, 1207, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R795 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Mountainview Guesthouse is op die N4-hoofweg en slegs 17 km vanaf Nelspruit se SSG geleë. Ons is sowat 30 km vanaf Sabie en 85 km vanaf die Malelane-hek na die Krugerwildtuin.

Ons bied verblyf in 'n selfsorg-eenheid met slaapplek vir 4 gaste en 'n gastekamer vir nog 2 gaste. Die selfsorg-eenheid het 4 enkelbeddens met 'n badkamer, leefarea en aparte kombuis en 'n patio. Daar is ook 'n plafonwaaier en lugversorging, koffie- en teemaakgeriewe en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die gastekamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort.

Ons het meer as genoeg parkeerplek, ook vir jou waentjie of boot. Daar is ook verskeie plaasdiere in 'n groot tropiese tuin. Jy kan ook braai of swem in ons rotsswembad. Hier kan jy heerlik voëlkyk of vir 'n opwekkende stappie deur die vrugteboorde gaan.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Kunsvlieghengel
  • Groot 5
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 9 resensies vir Mountainview Guesthouse
Netheid
4.4/5
Diens
4.2/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.9/5

Ligging

  • N4, , Nelspruit, 1207, Mpumalanga
  • Gaste dink Mountainview Guesthouse het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Panorama-roete Mpumalanga
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Vanaf R795
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N4, , Nelspruit, 1207, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDZmYzY1ODc3LTBhNGYtNGU2OC04ZTAxLWE2YTM5NjkyZWRmMg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R795  per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 N4 Alkmaar 1207 Mpumalanga 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -25.43668554493 30.805723929589
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za