Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mountview Guest House

Gastehuis

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 12 resensies vir Mountview Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
3.6/5
Sophia H - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sophia H
Besigheidsreis

Baie mooi, sal weer gaan.

Kamers is ruim, sitkamer dekor is besonders. Sal dit aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Deborah D - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deborah D
Enkelreisiger

Marvelous Mountview.

Beautifully decorated Guest House - Joe and Lebo took care of all my needs. The bed was comfortable, the water was hot and the wi-fi good. Breakfast was great and it was managed around the load shedding. Down for the Sevens Rugby and is within walking distance of the stadium and he restaurants in the Sea Point/Mouille Point area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anne B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Die diens was puik maar ons keuse was gebaseer op grond van die spa. Hulle fasiliteer nie meer die spa nie, waarvan ek onbewus was en wat my keuse sou beïnvloed.

Vriendelike staf gewees. Ek het ongelukkig meer diversiteit verwag.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel O - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Daniel O
Saam met eggenoot / lewensmaat

Netjies en gemaklik.

Mooi skoon en netjies, en ontbyt is baie lekker. Vriendelike gesigte ook.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Meyer V - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Meyer V
Besigheidsreis

Goeie ligging met vriendelike diens.

Ons was baie vinnig in en uit op 'n sakereis. Dink dis 'n baie goeie plek vir vakansie. Joe het ons wonderlik tegemoetgekom ongeag ons snaakse in- en uitkloktye. Ontbyttye is meer vir vakansiegangers, maar ons is geakkommodeer sodat ons nie met leë mae daar weg is nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana D - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Liana D
Besigheidsreis

Onprofessioneel.

Die kamers is letterlik op mekaar. Jy kan presies hoor wat in die kamers langs jou aangaan. Jy moet in die straat parkeer. Daar is geen veilige parkering nie (vir 'n 4 ster is dit pateties). 'n Gas het 02h00 die oggend opgedaag met 'n hengse lawaai en wie ook al op diens was by die gastehuis (weet nou nog nie wie dit was nie), het geen poging aangewend om die gas stil te maak nie. Die spesifieke gas het van 02h00 to 04h00 lawaai totdat sy met nog 'n groter lawaai daar uit is. Toe ons met die gastehuis se eienaar gesels het daaroor het hy 'n groot houding daaromtrent gehad oor hoekom ons hom nie 02h00 die oggend geskakel het toe ons die probleem gehad het nie, so asof dit nou nie meer sy probleem is na die tyd nie. Vir 'n 4-ster-gastehuis verwag 'n mens meer. Vir 'n 4-ster-gastehuis verwag 'n mens dat daar meer professioneel sal opgetree word. Op aanbeveling is ek verseker dat dit 'n goeie gastehuis is. So, die verbasing is groot dat daar nie tot die verwagtinge opgeleef was nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mountview Guest House se terugvoer

Thank you for your comments. We take all valid comments seriously. The guest did advise me on the following day that there had been some noise in the early hours of the morning and said this should not be possible in a 4-star establishment. I have heard of guests being rowdy in 5-star establishments. I apologised to the guest, but I did inform the guest that had he contacted me then, the noise would have been solved sooner. There was no staff member available at that time. The guest then became rowdy and rude.
I did advise the guest that there was only street parking and that I have been here for 12 years and it is safe. Sea Point is an old suburb with little parking but the vehicles are safe which the guest found out the next day.
Looking at the star points allocation, we feel that the guest did not rate us fairly.

Mountview Guest House
Carol V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Heel aangenaam.

Geen kommentaar hieroor nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Chalton V - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
2/5
Chalton V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mountainview Spa & Guest House is the best place to reset and relax.

I like the place as it is very cosy. But I was very disappointed not to able to use the pool and the hot tub. I was looking forward to that because that was the things that attracted me to the ad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Mimi V - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Mimi V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Gemaklik en gerieflik.

Lekker atmosfeer; netjies en skoon; het baie waardeer dat hulle bereid was om ons ontbyt vroeër te gee as hulle amptelike ure. So wel waardeer het as ons vooraf hiervan bewus was.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kobus U - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Kobus U
Saam met eggenoot / lewensmaat

Plek baie netjies en personeel vriendelik en behulpsaam.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Yolandi M - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yolandi M
Enkelreisiger

Baie lekker vir oornag om troue by te woon.

Vriendelike personeel en skoon. Ek moes vroeg inboek om reg te maak vir troue en hulle het uit hulle pad uit gegaan om dit vir my moontlik te maak.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmarine M - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarine M
Saam met vriende

Ons was vier vriende wat bietjie in die Kaap kom langnaweek hou het.

Die verblyf was uit die boeke uit. 'n Idilliese tuin en die dekor in die huis skep 'n heerlike, ontspanne atmosfeer. Die ontbyt was elke oggend perfek gemaak en baie smaakvol. Baie dankie vir 'n wonderlike ervaring!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 895
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 895
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: High Level-weg 208, Seepunt, Kaapstad, 2008, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63f5b475647d14abf401c0e86381f79b7466d39880e5756070a74a8ebbe695b45e65edc100a66e0d29af6af0c473ad564c1c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 895 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 208 High Level Road Sea Point 2008 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.914802243353 18.393956422806