Mousebird Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mousebird-weg 7A, Somerset Ridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Mousebird Accommodation bied verblyf op die eienaar se perseel in Somerset Ridge, Somerset-Wes. Dié verblyf is sentraal geleë en ideaal vir 'n gesinsvakansie.
Die eenheid bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede badkamer het 'n bad, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gaskookplaat, oond, mikrogolf, broodrooster, basiese eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel met stoele waar gaste hul maaltye kan geniet, en 'n sitkamerstel en 'n platskerm-TV. Gratis WiFi is beskikbaar. Netflix, Showmax en DStv Stream is beskikbaar.
Die skuifdeure lei na 'n privaat tuin met 'n etenstafel met stoele en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is vir 2 voertuie agter 'n afstandbeheer-hek beskikbaar.
Slaapplek
’n Bespreking by Mousebird Accommodation sluit in:
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Meer oor dié eenheid
- Nie rook
Dienste
- Koordlose internet
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Donné Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Maande gelys 10
Ligging
- Mousebird-weg 7A, Somerset Ridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Gaste dink Mousebird Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Somerset-Wes Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mousebird-weg 7A, Somerset Ridge, Somerset-Wes, 7130, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom