Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moya Cottage

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 38 resensies vir Moya Cottage
Netheid
4.2/5
Diens
4.3/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
3.8/5
Waarde vir geld
4.2/5
Matthew C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew C
Saam met vriende

Affordable simple living.

Simple cottage but with all the necessities for a comfortable stay. The only thing that could be improved is a new braai, as the current braai is way past its design lifetime, but we still managed to cook and enjoy a meal.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Brian H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Brian H
Gesin met tieners

Very nice. Quiet and peaceful.

The cottage has everything you need and is well located in a quiet area. Some maintenance issues need to be addressed, such as the damp walls and painting, but overall very nice and well suited for people visiting the Drakensberg as there are a number of activities in the area.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ina K - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
2/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Ina K
Gesin met klein kinders

Absoluut teleurstellend.

Plek is onveilig. Vuil. En kort baie maintenance..

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicola M - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Nicola M
Saam met vriende

Fantastic value for money!

Love the braai area and had a braai every day! Huge kitchen with everything we needed. Lots of hikes in the area as well as the museum in Himeville. Great location because it was close to everything we wanted to do.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marie W - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marie W
Saam met eggenoot / lewensmaat

Adequate accommodation for money paid.

We were asked to stay in a different house due to double booking. Other house was same standard as Moya Cottage.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christo B - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christo B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustig.

Was baie lekker en rustig daar.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Mooi omgewing.

Bietjie alleen. Voel onveilig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Carine V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Carine V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moya Cottage het voldoen aan die basiese vereistes wat ons benodig het. Oulike plekkie in 'n pragtige omgewing.

Die fasiliteite was voldoende vir 'n 2-ster gradering. 'n Paar ekstras soos bedlampies in die hoofslaapkamer en 'n rakkie of tafeltjie in die badkamer om badtassies op neer te sit, word sterk aanbeveel. Andersins was die plek heeltemal reg vir ons behoeftes. Die kommunikasie met die gasvrou was voldoende en effektief. Ons het lekker gekuier en vuur gemaak in die kaggel, aangesien die weer koud en reënerig was. Ek sal Moya Cottage met graagte aanbeveel.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jos B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jos B
Saam met eggenoot / lewensmaat

It was a great stay.

We enjoyed our stay at the cottage, we had everything we needed and the location was perfect voor the Lesotho tour.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Faizan R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Faizan R
Enkelreisiger

Fantastic.

Awesome place, caring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marthinus L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marthinus L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Volledig toegerus en baie gerieflik. Het dit baie geniet.

Die kothuis is baie goed versorg en die kaggel was 'n wenner. Voldoende veilige parkeerplek en sekuriteitsligte rondom die gebou. Kon dit ook maklik vind.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Shelleigh L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shelleigh L
Gesin met klein kinders

We had the most relaxing, cosy stay and will definitely be back!

We thoroughly enjoyed having a fireplace for the cold nights and mornings, huge closed off yard for our 2 year old to run around in and conveniently situated close to everything we needed. Wish we could have stayed longer, super relaxing! Thank you Sophie for being so helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Colin S - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Colin S
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie rustige omgewing en ligging, het baie lekker rustige nagrus gehad.

Die braaigeriewe is beskikbaar, voorsien asb. net draadborsels en skoonmaakgeriewe vir braaier. Julle moet die dak seël: daai pragtige meubels het sop nat gereën en ons moes dit skuif om nie nat te word nie. Meer inligting kan verskaf word oor die omgewing en besienswaardighede. Sal beslis weer daar oorslaap.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roelien R - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Roelien R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Pragtige omgewing.

Ons het eers laatmiddag gearriveer, en weer baie vroeg gery, so ons kan nie met eerlikheid verdere kommentaar lewer nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cheri D - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheri D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Moya Cottage is maklik om te kry, naby dorp en verskaf 'n warm, skoon, huislike atmosfeer.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moya Cottage se terugvoer

Thank you so much for the review. We glad you enjoyed your stay and hope to have you back sometime.

Moya Cottage
Martin V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Martin V
Enkelreisiger

Wonderfully large cottage and garden, perfect overnight stay.

A small water leak from the roof in the lounge, and the stove tripped the power once. But otherwise a really nice well equipped house. Would love to return sometime.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Wikus C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wikus C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Was lekker. Rustig.

Baie lekker plek. Private, rustig. Dankie vir lekker kaggelvuur. Ons het baie lekker gekuier.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Joanita V - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Joanita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Dit was presies wat ons nodig gehad het, baie dankie.

Die huisie was presies wat ons verwag het, behalwe dat daar ekstra warmwatersakke, elektriese komberse en hout vir die kaggel was (dit was 'n wonderlike verrassing). Daar was waterprobleme op die dorp, maar daarvoor was ook voorsiening gemaak en die eienaar was beskikbaar om te help.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne R - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
1/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Corne R
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en netjies.

Baie skoon, netjies en alles wat jy nodig het vir 'n wegbreeknaweek! Baie dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Martin L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Martin L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie teleurgesteld in alle opsigte.

Die eenheid is baie verouderd en het baie opknapping nodig. Die verf dop af van die mure en die plafonne is vol mufmerke soos die dak gelek het. Oor die algemeen is die plek glad nie netjies nie. Die bure se doef-doef-musiek het ook van vroeg tot laatnag aangehou.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moya Cottage se terugvoer

Hi Martin,

The unit has been recently been repainted including the ceiling. I wish you had contacted me regarding the neighbours I would have contacted them.

Sorry, you didn't enjoy your stay.

Moya Cottage
Rene B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene B
Gesin met tieners

Plek is skoon en netjies.

Daar was net een klein foutjie met ons verblyf. Daar was geen warm water toe ons daar aankom nie. Die geyser was af.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan C - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Johan C
Gesin met tieners

Die cottage is ruim en goed toegerus, die bord speletjies was 'n plus.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johannes R - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes R
Saam met vriende

Stil area, alles wat jy nodig het is beskikbaar.

Eienaar het moeite gedoen om addisionele slaapplek vir volwasse persoon te skep op kort kennisgewing. Plekkie is skoon en al die nodige is daar om lekker te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Roedolph B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Roedolph B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rustig en goeie waarde vir geld.

Maklik ingeboek en eenheid was gereed.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Danie J - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Danie J
Saam met eggenoot / lewensmaat

Thank you for enough hot water.

Electric blankets for winter will be nice.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jodie D - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jodie D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Relaxing and refreshing.

What a lovely little cottage. A bit cold when you walk in, but once the fireplace gets going, warm water bottles get filled up (such a lovely touch) and a bottle of some nice wine gets opened it really does become warm and cosy. It was very clean, tidy and had all the basics you could require for a braai, home cooked meal etc. A lovely affordable little cottage for those looking to escape to the cool, clean, fresh and crisp mountain air.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moya Cottage se terugvoer

Thank you so much for taking the time to review Moya Cottage. We are glad you enjoyed your stay with us. We hope to have you back some time.
Take care.
Sophie

Moya Cottage
Magda M - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Magda M
Saam met eggenoot / lewensmaat

Ruim, netjies en rustig.

Lekker uitgerus daar, alles was netjies en skoon.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Saurabh D - Jun 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Saurabh D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfect place to chill out.

Moya Cottage is a perfect place to chill out in chilly weather in Underberg. We enjoyed our stay and had no problems or complaints at all. Sani pass tour guide stores are nearer and closer even the spar and garages are closer too. A perfect destination for holiday.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anne-marie V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anne-marie V
Gesin met tieners

Rustig, netjies en veilig met vriendelike diens!

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Fred B - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Fred B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Oulike plekkie wat waarde vir geld bied.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Daniel Nhlanhla N - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daniel Nhlanhla N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Excellent place for peaceful and restful holiday.

The place is so beautiful. Fresh air. Absolute silence compared to the noise pollution in Durban.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Edwin A - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Edwin A
Saam met eggenoot / lewensmaat

Alles wat jy nodig het om gerieflik te bly weg van jou huis af. "Home away from home"

Die selfsorg-gereedskap was volledig. Hulle het lekker gemaklike stoele en volledige TV, 'n lieflike bed, ons het lekker geslaap. Daar is 'n kaggel met hout beskikbaar. OB Sjerrie was ook beskikbaar. Daar is lekker plek vir die kinders om te speel. Daar was wel een probleem: Die warm water se gasbrander was foutief (lyk my dit was al so vir 'n paar dae) en ons het kort-kort koue water gekry. Die eienaar het laat weet die volgende dag dat 'n tegnikus wel die probleem gaan uitsorteer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moya Cottage se terugvoer

I am so pleased you were happy with your stay. So sorry about the shower, there is nothing worse than a cold shower. The shower has been sorted now so please come back sometime.

Moya Cottage
Chris B - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris B
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie skoon en gerieflik.

Ons verblyf was aangenaam en die Underberg omgewing was 'n groot en lekker ondervinding.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Moya Cottage se terugvoer

Thank you for taking the time to review our cottage. Underberg is a lovely area and we are glad you enjoyed your stay.

Moya Cottage
Wynand M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Wynand M
Saam met vriende

Uitstekende waarde vir geld, baie netjies en heerlik oorgebly.

Dit is 'n heerlike oorslaap plek vir 'n baie goeie prys. Daar is nie veel om te doen by die huisie self nie behalwe om voor die kaggel te ontspan, maar 'n lekker plek op pad Lesotho of elders heen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hedy F - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Hedy F
Enkelreisiger

Aangenaam vir 'n groep, maar effe stil, omdat ek alleen was. Nie Moya Cottage se probleem nie!

Ek verkies matte op die vloere in die berge. Die vloere kon skoner gewees het. Net 'n stort, geen bad nie. Persoonlik sal ek nie weer soontoe gaan nie. Dit is meer geskik vir gesinne. Eienares was baie besorgd en behulpsaam. Goed toegerus. Goed en gerieflik geleë. Sodra die tuin gevestig is, sal dit baie aangenaam wees. Was tog veilig. Volle DStv was 'n groot plus! Ek was BAIE beïndruk deur LekkeSlaap!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Christi N - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Christi N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Rus voor Sani-pas.

Dankie Moya, dit was lekker om daar oor te bly en sal dit beslis weer doen.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Ian N - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ian N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Wonderlik!

Baie lekker plek! Sal dit met graagte aanbeveel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag, vir 4 mense
Vanaf
R1 200
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fairwaysstraat 5, Underberg, 3257, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU0MWVkNmE3LWMzMGYtNGFmOC1iYmYyLWMxMTYwYmNkMDgzNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag, vir 4 mense 38 5 1 5 5 Fairways Street Underberg 3257 KwaZulu-Natal 021 201 8901 13:00-21:00 10:00 -29.78860422742 29.494887780457