Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moya-Sky

Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelstraat, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R975 R878 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Moya-Sky is in Komatipoort, Mpumalanga en bied gerieflike selfsorgverblyf.

Die eiendom het 2 eenhede, Cabana 1 en Cabana 2. Beide eenhede het 2 slaapkamers elk en is geskik vir 4 gaste.

Cabana 1 het 'n badkamer en 2 slaapkamers wat elk 'n koningingrootte-bed het. Cabana 2 het 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Beide badkamers het 'n stort.

Hierdie 2 eenhede het lugversorging en 'n kombuis met 'n mikrogolf, stoof, oond en 'n yskas. Gaste het toegang tot 'n privaat sonkrag-verhitte-swembad.

Braaigeriewe is privaat en daar is onderdakparkeerplek. Die eenheid het 'n alarmstelsel. Die eenheid het sy eie swembad op die stoep.

Moya-Sky is 1 km vanaf die Kambaku Gholfklub, 5 km vanaf die Lebombo-grenspos, 11 km vanaf die Krokodilbrug-ingang na die Krugerwildtuin en 18 km van Marlothpark af.

Daar is tans bouwerk wat op die perseel plaasvind, maar dit stop wanneer gaste in die eenheid is en behoort daarom geen geraas te veroorsaak.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 13 resensies vir Moya-Sky
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Annali Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 13

Jaar gelys 2

Ligging

  • Buffelstraat, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Gaste dink Moya-Sky het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R975
R975 R878
per nag (plek vir 2)
Vanaf R975
R975 R878
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 14 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelstraat, Komatipoort, 1340, Mpumalanga
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdc882f619b28ce0980ef94a29b460947160ac64cd6a29fef17008787a5b9a08258dfe28c027c8265bb40cbacee830e351f6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R975 nouVanaf R878 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 Buffel Street Komatipoort 1340 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -25.432908381311 31.961496446451
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem