Moye Guest House

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 50 % af

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Moye Guest House is net 8 km van die O.R. Tambo Internasionale Lughawe in die stil, lowerryke voorstad Farramere, oos van Johannesburg. Die gastehuis is ideaal geleë vir enkel- of sakereisigers, toeriste of paartjies.

Verblyf word in skoon, gerieflike en suite-kamers gebied in ’n Mediterreense styl huis in ’n stil, ontspanne area. Gaste kan kies tussen Standaard Dubbelkamers, Deluxe Kamers of Gesinskamers. Elke kamer het ’n en suite-badkamer, satelliet-TV en gratis WiFi.

'n Volledige Engelse ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra fooi.

’n Uitstekende, volledige Engelse of Suid-Afrikaanse ontbyt is beskikbaar teen ’n addisionele fooi.

Daar is ’n swembad en prieel waar gaste heerlik kan ontspan en braai. Die vriendelike personeel bied uitstekende diens en respekteer terselfdertyd gaste se privaatheid.

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Satelliet-TV
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Engels

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering
  •  Parkering Van Die Straat Af

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Moye Guest House gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R500 R250 per nag (plek vir 2)

Kry 50% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za