Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Moye Guest House

Gastehuis
Moye Guest House | White Comosa
Vanaf
Vanaf R349
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en dit het 'n koningingrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Hierdie eenheid het nie sy eie badkamer nie, maar dit het 'n eie toilet. Die ander geriewe in die kamer sluit tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolf, WiFi en 'n slim-TV met Netflix, Showmax en YouTube in. Hierdie eenheid het sy eie ingang en dit is ideaal vir 'n gesin wat nog 'n kamer met 'n badkamer bespreek.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Aparte toilet
Kamergeriewe
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon en moet die aand vooraf bestel word.
Lughawependeldienste kan gereël word teen bekostigbare tariewe.
Moye mag slegs deur persone bo die ouderdom van 18 bespreek word.
Kinders onder die ouderdom van 12 mag nie sonder toesig by die swembad wees nie,
Rook is binnenshuis verbode en gaste mag slegs in die aangewese rookareas rook.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Moye Guest House | Orange Clivia
Vanaf
Vanaf R499
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kamer het 'n mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n groot slim-TV. Hierdie kamer is ideaal vir enkelreisigers, paartjies en sakereisigers. Dit is die ideale sakpas-oornagverblyf, maar dit is ook goed vir gaste wat op soek is na langtermyn verblyf wat nie te duur is nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon en moet die aand vooraf bestel word.
Lughawependeldienste kan gereël word teen bekostigbare tariewe.
Moye mag slegs deur persone bo die ouderdom van 18 bespreek word.
Kinders onder die ouderdom van 12 mag nie sonder toesig by die swembad wees nie,
Rook is binnenshuis verbode en gaste mag slegs in die aangewese rookareas rook.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Moye Guest House | Yellow Crane
Vanaf
Vanaf R599
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n toilet. Die kamer het 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n groot slim-TV. Die kamer is op die boonste verdieping en dit bied 'n uitsig oor die swembad.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon en moet die aand vooraf bestel word.
Lughawependeldienste kan gereël word teen bekostigbare tariewe.
Moye mag slegs deur persone bo die ouderdom van 18 bespreek word.
Kinders onder die ouderdom van 12 mag nie sonder toesig by die swembad wees nie,
Rook is binnenshuis verbode en gaste mag slegs in die aangewese rookareas rook.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Moye Guest House | The Rose Room
Vanaf
Vanaf R599
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, kaste, 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n yskassie, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Gedeelde dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon en moet die aand vooraf bestel word.
Lughawependeldienste kan gereël word teen bekostigbare tariewe.
Moye mag slegs deur persone bo die ouderdom van 18 bespreek word.
Kinders onder die ouderdom van 12 mag nie sonder toesig by die swembad wees nie,
Rook is binnenshuis verbode en gaste mag slegs in die aangewese rookareas rook.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Moye Guest House | Protea Courtyard
Vanaf
Vanaf R699
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie slaapkamer het 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word. Daar is 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kamer het 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n slim-TV met die volle DStv-pakket, Netfliz, YouTube en Showmax. Die kamer het sy eie ingang wat apart is van die hoofhuis en die eenheid bied toegang tot 'n stoep met 'n tafel en stoele. Die stoep bied 'n uitsig oor die tuin en dit is baie privaat. Gaste het toegang tot die eetkamer en voorportaal van die hoofhuis.

Die eenheid/kamer het
Enkelbed / Driekwartbed Koninggrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 4 persone
2 xEnkelbed / Driekwartbed
1 xKoninggrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon en moet die aand vooraf bestel word.
Lughawependeldienste kan gereël word teen bekostigbare tariewe.
Moye mag slegs deur persone bo die ouderdom van 18 bespreek word.
Kinders onder die ouderdom van 12 mag nie sonder toesig by die swembad wees nie,
Rook is binnenshuis verbode en gaste mag slegs in die aangewese rookareas rook.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Moye Guest House | Blue Lily
Vanaf
Vanaf R699
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie slaapkamer is ruim en dit is geod belig. Dit is langs die swembad en dit het 'n moderne instap-en suite-stort en toilet wat 'n uitsig bied oor die swembad. Die eenheid het sy eie ingang en dit is apart van die hoofhuis. Dit is langs 'n buitetafel en -stoele en naby die braai. Die kamer het 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeirewe en 'n groot TV met die volle DStv-pakket. Daar is nie toegang tot kombuisgeriewe nie.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Eetkamer
  • Verekombers
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon en moet die aand vooraf bestel word.
Lughawependeldienste kan gereël word teen bekostigbare tariewe.
Moye mag slegs deur persone bo die ouderdom van 18 bespreek word.
Kinders onder die ouderdom van 12 mag nie sonder toesig by die swembad wees nie,
Rook is binnenshuis verbode en gaste mag slegs in die aangewese rookareas rook.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Moye Guest House | Purple Petrae Room
Vanaf
Vanaf R799
per eenheid
  • Plek vir 2 persone
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koningingrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Hierdie kamer is ruim en dit het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Die bad is 'n spabad. Die kamer bied toegang tot 'n balkon wat 'n uitsig oor die pragtige tuine bied. Die kamer het 'n yskassie, mikrogolf, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n groot slim-TV met Netflix, YouTube en die volle DStv-pakket. Dit is die verste vanaf die hoofhuis en dit is baie privaat. Die eenheid het privaat toegang tot die balkon en die meubels op die balkon.

Die eenheid/kamer het
Koningingrootte-bed
Slaapkamer
Plek vir 2 persone
1 xKoningingrootte-bed
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Aparte toilet
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Verekombers
  • Waaier
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Eksklusiewe dstv
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Ontbyt is beskikbaar teen 'n ekstra koste per persoon en moet die aand vooraf bestel word.
Lughawependeldienste kan gereël word teen bekostigbare tariewe.
Moye mag slegs deur persone bo die ouderdom van 18 bespreek word.
Kinders onder die ouderdom van 12 mag nie sonder toesig by die swembad wees nie,
Rook is binnenshuis verbode en gaste mag slegs in die aangewese rookareas rook.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R349
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wordsworth-weg 31, Farramere, Benoni, 1501, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAT1C6LA0CSRv2L5dLhqBoCB5R6Alxlb4hBmRjtgoi4OvM9ZH6yT?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R349 per nag (plek vir 2) 21 5 1 5 31 Wordsworth Road Farramere 1501 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.17359 28.30604