Mozart 15

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mozart 15 is aan die voet van die Stellenbosch-berg en word omring deur wingerde. Dis 'n kontemporêre huis met 2 selfsorg-eenhede.

Elke suite is sonnig en helder met wonderlike uitsigte oor die natuurskoon. Moderne dekor met spesiale afwerkings sorg vir 'n gerieflike ervaring, hetsy dit vir 'n kort wegbreek of langer verblyf is.

Die Tuin- en Berg-suites het elkeen 'n en suite-badkamer, 'n koningingrootte-bed met perkallinne, 'n TV met DStv-kanale, lugversorging en tee- en koffiemaakgeriewe.

Daar is parkeerplek op die perseel.

Mozart 15 is 5 km vanaf die dorpskern in die pragtige buurt, Paradyskloof, geleë. Dit is naby talle winkels en bekroonde restaurante en wynplase. Die bekende stap- en bergfietsroetes in die Paradyskloof Natuur-reservaat is veral 'n trekpleister en is binne sigafstand.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Swembad
  •  Veilige Parkering

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Visvang
  •  Voëlkyk
  •  Wynproe
  •  Fietsry
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  24-uur Ontvangs
  •  Swembad
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging
  •  Televisie

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mozart 15 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R1 190 per nag (plek vir 2)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za