LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mpeti Game Reserve | LekkeSlaap
+79

Mpeti Game Reserve

14 resensies
Wildsplaas
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R66/R64 Vryheid, Nongoma-weg, Candover Pongolapoortdam, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R2 200 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Mpeti Game Reserve is in Mkuze in KwaZulu-Natal geleë en bied gehalte-verblyf wat ideaal is vir natuurliefhebbers. Dit spog met verblyf vir 'n groot groep of vir 'n paartjie wat op soek is na 'n intieme boswegbreek.

Daar is verblyf vir almal, van 'n luukse Executive-suite tot 'n Boskamp met oorgenoeg slaapplek vir 'n groot familie of groep vriende. Die hooflodge beskik oor 7 luukse eenhede wat ontbyt en 1 aktiwiteit per dag insluit.

Die lodge het 'n restaurant op die perseel en spog met heerlike maaltye wat deur bekwame sjefs voorberei word. Dit is perfek vir gaste wat 'n blaaskans wil neem en hulle etes in 'n pragtige omgewing wil geniet.

Die Gesinshuis, Sesane-eenhede en die Boskampe het selfsorggeriewe en bykosse kan deur die restaurant voorsien word vir gaste wat om die vuur wil kuier en hulle eie vleisie oor die kole wil gooi. Let wel dat Sasane en Bushcamp nie badkamers in die eenhede het nie, en dat die badkamers buite is.

Skemerkelkies kan by die uitkykpunt geniet word, en wildkyktoere in die reservaat en selfs bootvaarte word aangebied. Visvang en natuur- en voëlfotografie is 'n groot trekpleister in dié omgewing.

Mpeti Lodge is ideaal geleë as 'n oornagstop op pad na Mosambiek en is reg langs die Jozini-dam, wat bekend is vir tiervis, geleë.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Jacuzzi
Braaiplek
Veilige Parkering
Konferensiegeriewe

Geriewe

  • Kroeg
  • Swembad
  • Jacuzzi
  • Begeleide Wildritte Ingesluit
  • Braaiplek
  • Portier
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Konferensiegeriewe

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Groot 5
  • Voëlkyk
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Zoeloe

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Aandete Op Versoek
  • Middagete
  • Piekniekmandjies Op Versoek
  • Piekniek-middagete
  • Tee
  • Etes Op Versoek

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Kantoorgeriewe
  • Plek vir tot 10 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 14 resensies vir Mpeti Game Reserve
Netheid
3.6/5
Diens
4.1/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.1/5

Ligging

  • R66/R64 Vryheid, Nongoma-weg, Candover Pongolapoortdam, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Mpeti Game Reserve het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R2 200
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 13:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R66/R64 Vryheid, Nongoma-weg, Candover Pongolapoortdam, Mkuze, 3965, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAlZB1dNRCkhw4TNgtoPMjzrQqNQfQ0MzagXw9lJBxSur8g3LhLc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R2 200  per nag (vir 2 persone) 14 5 1 5 R66/R64 Vryheid, Nongoma Road Pongolapoort Dam, Candover 3965 KwaZulu-Natal 086 999 0018 13:00-18:00 10:00 -27.490547726412 31.918283962952
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!