Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Selfsorg
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Rook in die huis is verbode. Rook asb. buite.
Geen troeteldiere word op die perseel toegelaat nie.
Neem asseblief kennis dat beurtkrag 'n faktor is. 'n Beurtkragskedule sal voorsien word .
Spoel net toiletpapier in die toilet af omrede daar van 'n septiese tenk gebruik gemaak word.
Geen vuurwerke of klappers word op die perseel toegelaat nie en gaste sal beboet word as hulle nie hierdie reël gehoorsaam nie.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
Hartebeesplaat Farm, Doornkop, Middelburg, 1050, Mpumalanga
Sien kaart- Slaapplek vir 10 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang