Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mr Pell's House Self-Catering Accommodation

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.8/5

Annette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Jaar gelys 6

Opsomming van Resensie

3.9 uit 5van 12 resensies vir Mr Pell's House Self-Catering Accommodation
Netheid
3.8/5
Diens
3.8/5
Ligging
3.8/5
Veiligheid
3.9/5
Waarde vir geld
3.8/5
Willie J V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Willie J V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie swak.

Geen lugversorging/waaiers (by die see). Huis word toegesluit, jy moet deur die huis se kombuis loop by agterdeur uit. Swak area (hoë risiko). Verkeerde ligging. Swak, lae-standaard akkommodasie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mr Pell's House Self-Catering Accommodation se terugvoer

Meneer, baie van ons Desember kliente bespreek weer vir volgende jaar sodra hul vakansie verby is. Die polisie stasie is 100 m van ons af. Die strand is 300 m van ons af. Daar is waaiers beskikbaar. Ons bied goeie waarde vir geld met netjiese skoon geriewe. Na ure, word die voordeur gesluit.

Mr Pell's House Self-Catering Accommodation
Catherine S - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Catherine S
Saam met vriende

Met ons aankoms was ons deur personeel verwelkom.

Ons het vir 12 bespreek maar was 11 wat die naweek daar deurgebring het. Personeel was baie vriendelik veral Lungi. Alles wat ons voor gevra het was voorsien. Dit is loopafstand van die winkels en strand. Ons was net dames en het baie veilig gevoel want die voor hek werk met 'n kode. Ons kon net nie gebruik maak van die vry Wifi nie om rede daar nie n regte inskakel kode was vir dit nie. Die plek was skoon beddegoed was skoon. Ons het ons eie braai area gehad by die annex. Ek het alreeds die plek se nr en Sune se kontak besonderhede aan vriende gegee. Daar was n onverwagte fooi van R400 wat ons moes gee wat ons ma die naweek terug gekry het. Sommige van die dames wil weer gaan met hul gesinne. Baie dankie vir 'n wonderlike naweek.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Irma V
Gesin met tieners

Pleasantly surprised. We felt welcome and had everything we needed.

We got more out of the stay than what we paid for. Thank you.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Cathy B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Cathy B
Gesin met tieners

Fantastic. Very nice place. Will definitely book again.

Lovey people working there. Very helpful.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elfranko M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elfranko M
Enkelreisiger

Beslis waarde vir geld.

Sien sterre.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Elmien K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmien K
Enkelreisiger

Clean and very welcoming reception.

Very welcoming reception and clean facilities.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liana N - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Liana N
Gesin met klein kinders

Worst ever!

Had to pay extra for an additional bed for the kids. At around 19:00 a mattress was delivered. Could not use the kitchen or rest of the facility due to a large group occupying all of it. No sleep due to loud music, screaming and whistling inside the facility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Saam met vriende
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Gerhard D
Enkelreisiger

Personeel vriendelik en matras gemaklik.

Teen daai prys per nag kan mens seker nie eens 1-ster-gradering verwag nie. Die kamer was groot met 4 stapelbeddens en 2 enkelbeddens. Die bed waarop ek moes slaap was die onderste bed van 'n stapelbed, met die boonste gedeelte millimeters van my gesig af. Die bed was ook nie opgemaak nie en het net 'n onderlaken gehad. Die matras was egter baie gemaklik en omdat ek op my eie daar was kon ek 8 duvets gebruik om nie koud te kry nie. Die badkamers was gemeenskaplik, maar netjies skoon en jy kon bad of stort in warm water.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mr Pell's House Self-Catering Accommodation se terugvoer

Dit is stewige nuwe bunk beddens vir volwasse persone en beddegoed wat moeilik teen R200 op ander plek in Jeffreys gevind sal word.
Ekstra komberse is beskikbaar vir alle gaste. Backpackers kan nie met 'n gastehuis vergelyk word. Gemiddeld bedrag /persoon is R800
Dalk 'n ander keuse van kamer sou u verwagting beter gepas het.

Groete
Annette

Mr Pell's House Self-Catering Accommodation
Pietman S - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pietman S
Enkelreisiger

Waarde vir geld.

Het nie geweet 'n mens kry nog plekke waar jy kan bly vir so min per nag nie, veral nie in Jeffreysbaai nie. Die beste is dat dit 'n kwaliteit-plek is.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Alta L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta L
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker plek om te kuier!

Baie dankie vir die aanpassing met ns bespreking. Ons het so lekker gebly. Die bed was so gemaklik en die diens wonderlik.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jakkie D - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie D

Dit het soos my tuiste gevoel.

Als wat ons nodig gehad het was beskikbaar. Personeel baie vriendelik en goed opgelei. My vader is in 'n rolstoel en dit was gerieflik. Al aanbeveling wat ek het is dat daar vir rolstoelgebruikers die nodige handvatsels teen die mure gesit moet word by die toilet en bad.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mr Pell's House Self-Catering Accommodation se terugvoer

Dankie Jakkie, bly julle het die tydjie in Jeffreysbaai by ons geniet. Kom kuier gerus weer!

Groete,
Annette

Mr Pell's House Self-Catering Accommodation
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 42 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: St Francis-straat 24, C-Place, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDFhZTA4MmVhLWE2ZDgtNGI1My04ODcyLWY5OWQ1ODY1Y2U4MQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 24 St Francis Street C-Place 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.054576555594 24.919465597553
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem