LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mrs Catherines Self-Catering Apartment | LekkeSlaap
+36

Mrs Catherines Self-Catering Apartment

3 resensies
Selfsorg

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Mrs Catherines Self-Catering Apartment
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Johansie V - Mrt 2021
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johansie V
Saam met vriende

Fantasties!

Ons was baie tevrede met die netheid en uitleg van die eenheid! Alles wat ons nodig gehad het was beskikbaar, selfs die suiker wat ek vergeet het.

Ina C - Des 2020
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ina C
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker gekuier. Uitstekende omgewing, dierevriendelik. Sal weer gebruik maak van Mrs Catherine's.

Baie lekker plekkie. Ons hondjie was uit sy nate gelukkig en ons was ook gelukkig met die verblyf. Alles was pragtig skoon en netjies. Hulle kyk regtig goed na hulle gaste. Sal regtig aanbeveel vir enige iemand wat verblyf soek in George.

Marcelle E - Des 2019
Gemiddeld
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marcelle E

Stylvolle gemak teen 'n billike prys.

Ons sal Mrs Catherines vir enige iemand aanbeveel! Ons is vriendelik ontvang in die mooiste en veiligste woonbuurt in George. Die woonstel is baie smaakvol gemeubileer en is toegerus met alles wat ons nodig gehad het en meer. Daar is braaigeriewe beskikbaar en 'n pragtige grasperk wat sorg vir rustige samesyn en dis ideaal vir woelwaters. Cathleen het die ekstra myl vir ons gestap deur ons spoedig te kontak dat een van ons handdoeke agtergebly het. Teen die tyd wat ons dit gaan optel het, was dit reeds gewas en getuimeldroog. Dankie dat ons eerste verblyf in George so 'n besonderse ervaring was!

Mrs Catherines Self-Catering Apartment's terugvoer

Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle as gaste te hê Julle is altyd welkom.

Mrs Catherines Self-Catering Apartment
was R1 350
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
was R1 350
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
was R1 350
Vanaf R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pine-weg 32, Heather Park, George, 6530, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAmfZI38dZPXhu7hShqR0vxSy8UKSfD43hnoijPneM7ur1K8Z8qE?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format was R1 350, nou Vanaf R1 080  per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 32 Pine Road Heather Park 6530 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-22:00 10:00 -33.955985 22.432378
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!