Kloof Akkommodasie by Msinsi Manor | LekkeSlaap
+9

Msinsi Manor

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Msinsiweg 12, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Vanaf R800 per nag (vir 2 persone)

Beskrywing

Msinsi Manor is in 'n stil woonbuurt in Kloof geleë en het slaapplek vir 4 gaste.

Dié gastehuis bied 2 ruim dubbelkamers met 'n en suite-badkamers. Elke kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort en 'n bad. Tee- en koffiemaakgeriewe word voorsien en beperkte WiFi is beskikbaar. Daar is geen TV beskikbaar nie.

Ontbyt word voorsien en aandete is op versoek beskikbaar. Gedurende ontbyt kan gaste kies tussen spek en eiers. omelette, ontbytgraan, vrugte en jogurt of croissants met kaas en ham.

Veilige parkeerplek word voorsien. Let asb. daarop dat gedeeltes van die huis via trappe bereik word en moontlik nie geskik is vir jong kinders, bejaardes of gaste met gestremdhede nie. Let ook asb. daarop dat die eienaar op die perseel woon. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering

Geriewe

  • Swembad
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Forelhengel
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 1 resensie vir Msinsi Manor
Netheid
4.0/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
4.0/5

Ligging

  • Msinsiweg 12, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Msinsi Manor het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Vanaf R800
per nag (vir 2 persone)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Msinsiweg 12, Kloof, 3640, KwaZulu-Natal
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0TX3Fvbh0GJxI76fYdTdDMWExFcl0iv5KCS4LMwEJKwQdZFpK?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R800  per nag (vir 2 persone) 1 5 1 4 12 Msinsi Road Kloof 3640 KwaZulu-Natal 086 999 0018 15:00-18:00 10:00 -29.784593 30.844371
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za