Mthente Lodge PRM058

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Mthente Lodge PRM058 is 'n luukse selfsorghuis in die pragtige Mabalingwe Natuurreservaat. Dit is 'n Groot 5-reservaat, wat ryk is in voël- en wildlewe. Die reservaat strek oor meer as 12 500 hektaar van ongerepte bosveld, tussen die skaduwee van die majestueuse Waterberge.

Dié verblyf is smaakvol versier en beskik oor 3 slaapkamers, 'n solder en 3 en suite-badkamers. Die eenheid het lugversorging. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer. Die solderkamer het slaapplek vir 3 gaste met 3 enkelbeddens. Apart van die hoofhuis is 2 en suite-chalets met koningingrootte-beddens. Die eenheid het ’n oopplan-kombuis met ’n soof, oond, yskas en mikrogolfoond. Die sitarea het oorgenoeg sitplek en ’n platskerm-TV.

'n Wildritvoertuig is beskikbaar teen 'n addisionele koste per dag.

Gaste het toegang tot ’n veranda, ’n swembad asook ’n speletjieskamer met ’n pooltafel en aparte sitarea. Die huis spog ook met 'n aparte boma vir 'n heerlike bosveld-braai.

Slaapplek

'n Bespreking by Mthente Lodge PRM058 sluit in:

Slaapkamer 1 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 2 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer 3 - Huisves 2 persone
1 x Koningingrootte-bed

Area 1 - Huisves 3 kinders
3 x Kinderbed vir 1

Kenmerke

  •  Swembad
  •  Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk
  •  Begeleide Wandelpaaie
  •  Swem
  •  Tennis

Aktiwiteite op perseel

  •  Groot 5
  •  Voëlkyk
  •  Wildritte
  •  Wildkyk

Geriewe

  •  Swembad
  •  Braaiplek
  •  Selfsorg

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mthente Lodge PRM058 gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R4 995 per nag (plek vir 9)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za