Mtubatuba Boutique Bed and Breakfast
Beskrywing
Mtubatuba Boutique Bed and Breakfast is in Mtubatuba, 'n dorp noord van Richardsbaai naby aan die ingang van die iSimangaliso Vleilandpark in KwaZulu-Natal, geleë.
Verblyf word aangebied in 4 en suite-kamers wat almal lei na 'n stoep met pragtige uitsigte oor die tuin en die dam waar die eendjies graag dobber. Ons bied beide gemeubileerde en ongemeubileerde kothuise vir permanente inwoners of gaste wat langtermynverblyf soek.
Mtubatuba is net 30 km van Suid-Afrika se grootste wildreservaat, Umfolozi, af en net 25 km van die St Lucia-riviermonding, wildreservaat en strande af.
Kenmerke
- Swembad
- Veilige Parkering
- Gratis WiFi
Aktiwiteite Naby
- Swem
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
Geriewe
- Swembad
- Gastesitkamer
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- WiFi
Hier praat ons
- Engels
- Zoeloe
- Xhosa
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Internet
- Televisie
Maaltye Aangebied
- Ontbyt
- Aandete Op Versoek
- Drankies ingesluit
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Kaart Meer oor die omgewing
Gaste wat na Mtubatuba Boutique Bed And Breakfast gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:
Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za |
![]() ![]() |