4 gaste
2 slaapkamers
3 beds
1 badkamer
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - 26 Bermuda Way, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal Sien kaart
Beskrywing
Mtunzi is 'n lieflike strandfront-selfsorgeenheid in Scottburgh en bied ruim en gerieflike selfsorgverblyf met ononderbroke see-uitsigte. Hierdie eenheid het direkte toegang tot 'n privaat, nie-swemstrand met pragtige rotspoele wat perfek vir visvang en kinderspeletjies is, wat hierdie eenheid die ideale opsie vir 'n klein gesin maak.
Dié eenheid beskik oor 2 slaapkamers en 'n gedeelde badkamer, wat slaapplek aan 4 gaste bied. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gaste van hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Gaste moet hul eie bad- en strandhanddoeke saambring.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis en 'n eetarea. Die kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, oond, stoof, skottelgoedwasser, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n TV, etenstafel en gemaklike sitplek wat na 'n onderdakstoep lei. Die stoep het buitesitplek en braaigeriewe met 'n asemrowende see-uitsig.
Gaste kan die gemeenskaplike swembad in die kompleks geniet.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.2/5
Joann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- 26 Bermuda Way, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Mtunzi het ’n baie goeie ligging
Jy sal nog nie hoef te betaal nie.
26 Bermuda Way, Scottburgh, 4180, KwaZulu-Natal
Sien kaart- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- 4 gaste
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang