Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muchenje River Lodge

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 3 resensies vir Muchenje River Lodge
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Zanie K - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zanie K

Lieflike en pragtige plek met uitstekende en vriendelike diens.

Wat 'n lieflike ervaring! Amy was baie hulpvaardig en het regtig uit haar pad gegaan om uitstekende diens te lewer - reg van die begin af en nog voordat ons daar aangekom het! Sy het ons baie tegemoet gekom en was baie vriendelik. Hulle het selfs die lastige muskiete vir ons kom spuit. Dit is 'n pragtige kampplek, met baie koelte en dik, groen gras. Die geriewe is skoon en netjies en is gereeld skoongemaak - ook die braaiers en roosters. Die huisies is baie prakties, baie goed uitgelê en pragtig! Mens kan sien daar is baie liefde ingesit in die Lodge. Die visvang was ook 'n lekker ervaring - al het hulle nie so baie gebyt nie. Dit was 'n wonderlike ervaring, van begin tot einde!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Franken S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Franken S
Enkelreisiger

Baie lekker gekamp!

Lekker grasperke. Lekker stil en rustig.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Koos S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Koos S
Saam met vriende

Baie vriendelik, uitstekende diens en goeie waarde vir geld.

William en Amy was uitstekende gashere, hulle doen baie moeite en hulle pryse is billik en hulle is geleë op 'n sytak van die rivier wat uitstekende tiervis bied!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R640
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R640
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 59 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kalambesa Village, Katima Mulilo, 0000, Zambezi
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA984f455c50cde619e47e215299a48ecb7dd014c8287814353403e88bd31529e683d02653e45dd0bca5f0ab348c8803810cf5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R640 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 Kalambesa Village Katima Mulilo 0000 Zambezi 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -17.540833333333 24.524