Muckleneuk Manor

Voeg by Gunstelinge

 

Beskrywing

Muckleneuk Manor is 'n boetiek-gastehuis in privaat besit wat in die lowerryke voorstad Muckleneuk in Pretoria geleë is. Dit is 'n stil, rustige plek naby Pretoria se sakekern.

Die gastehuis het 7 slaapkamers waarvan almal en suite is met storte en toilette. Ons gebruik beddegoed en handdoeke van hoë gehalte. Al die kamers is toegerus met WiFi en DStv en bied uitstekende sekuriteit. Daar is koffie- en teemaakgeriewe in al die kamers.

Gastehuisgeriewe sluit 'n selfsorgkombuis vir gaste in met toebehore soos 'n ketel, broodrooster, mikrogolf en yskas. Daar is ook nog 'n kombuisarea buite waar gaste self hulle eie ligte maaltye kan voorberei. 'n Smaaklike, heilsame ontbyt is beskikbaar op versoek. Gaste kan gebruik maak van die braaigeriewe buite en kan braaipakke by die bestuurder aan diens koop. Addisionele wasgoeddiens en pendeldiens kan van en na winkelsentrums in die omgewing en die lughawe gereël word.

Muckleneuk Manor is naby UNISA, Pretoria se sakedistrik, die Heartfelt-arena, Zuid-Afrikaans, Little Company of Mary, die Jakaranda Hospitale, die Gautrein en Pretoria Stasie, verskeie ambassades, San Park en SABS. O.R. Tambo en Lanseria Internasionale Lughawens is net 30 minute se ry van ons af. Loftus is ook naby.

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe

Aktiwiteite Naby

  •  Perdry
  •  Fietsry
  •  Bergfietsroetes
  •  Swem

Betaalopsies op Perseel

  •  Visa
  •  Mastercard
  •  American Express
  •  Diners-kaart
  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Geriewe

  •  ADSL-lyn
  •  24-uur Ontvangs
  •  Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  •  Braaiplek
  •  Gastesitkamer
  •  Kombuisgeriewe
  •  Wasgoeddiens
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Skoonmaakdiens Op Versoek
  •  Gratis WiFi
  •  Konferensiegeriewe
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Konferensiegeriewe

  •  Lugversorging

Maaltye Aangebied

  •  Ontbyt
  •  Aandete Op Versoek
  •  Piekniekmandjies Op Versoek
  •  Tee
  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering
  •  Agter Elektriese Hek
  •  Onderdakparkering

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Muckleneuk Manor gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 per nag (vir 2 mense)

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | besprekings@lekkeslaap.co.za