Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muco Guesthouse

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.1/5

Alice Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Jaar gelys 9

Opsomming van Resensie

4.1 uit 5van 9 resensies vir Muco Guesthouse
Netheid
4.0/5
Diens
3.4/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.1/5
Albert V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Very friendly and very pleasant stay.

It was a real pleasure staying here. Very friendly staff and manager. Will stay here for sure in the future.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Frikkie J - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Frikkie J
Besigheidsreis

Gemiddelde diens en swak onderhoud.

Ontvangsarea was onbeman toe ek arriveer het. Die kamer waarin ek sou bly, se krag het nie gewerk nie. Ek was "opgradeer" na 'n ander kamer. Die kamer se beddegoed het geruik soos rook, sommige gloeilampe het nie gewerk nie of het uit die dak gehang aan hul drade, die stortdeur is af en laaie het nie blaaie nie. Buffet-ontbyte was vervang met a la carte-ontbyte sonder dat dit so aangedui is op hul webtuiste. Aan die positiewe kant was die plek veilig en het 'n lekker ontbyt verskaf.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Teresa P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Teresa P
Saam met eggenoot / lewensmaat

We enjoyed our stay. The manager went out of his way for us.

There were a few mechanical issues in the room which were promptly sorted. Very friendly staff and a great breakfast offered. We will definitely return.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Herman D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Herman D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Teleurgesteld.

Dit wat jy op die site sien en dit wat jy kry en ervaar is beslis heeltemal verskillend van mekaar. Die mense is ook glad nie op diens ingestel tydens ontbyt nie. Glad nie aan my verwagtinge voldoen nie. Afrikaans word glad nie gepraat nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Corne S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corne S

Baie aangenaam.

Verblyf was baie goed. Ligging was lekker naby aan waar ons moes wees. Diens baie vriendelik en baie goeie ontbyt. Dankie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Natalie P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie P
Enkelreisiger

Hulle is baie gasvry en die kamers baie mooi en netjies.

Dis 'n baie netjiese gastehuis. Die kamers was mooi en netjies. Hulle was baie vriendelik en behulpsaam.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Donemore S - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Donemore S
Besigheidsreis

My stay at Muco Guesthouse was fantastic and staff were very friendly and helpful.

Muco Guesthouse is a great location for both business and leisure as it is near Rivonia shopping centre. My stay there was great as I was able to conduct my business successfully at their accommodation. Costs are very reasonable.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Nicky G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Nicky G
Besigheidsreis

Not satisfied.

Room was not ready upon arrival, not two single beds as requested, no air-conditioning as requested. Car was damaged by gate closing as there are no sensors on gate and they refuse to take any responsibility.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Muco Guesthouse se terugvoer

We apologise for not having the room ready on arrival. This was due the fact that it was checkout period and we were still cleaning up rooms after daily checkouts. Check-in time is normally from 2pm. As a guest house, our rooms do not have air-conditioning, this information is available on our listing, which the guest might have missed. However, we deeply empathize with him and we hope to upgrade in the near future. The incident at the gate was very unfortunate. Since we are in complex, we do not have complete control of the street gate. Our advice here is that he file a claim form with the insurance company and we will do everything in our power to assist the guest as witness to get compensation. As our motto says "your comfort is our passion " - we will never let down our guests, we have a reputation to maintain and so much to lose. We really apologize to the guest for all the inconveniences he encountered.

Regards,
Management

Muco Guesthouse
Alberto N - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Alberto N
Saam met vriende

It was good.

We would have liked more options concerning breakfast.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6de-laan 3, Edenburg, Rivonia, 2191, Gauteng
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA72875a98f9ee12d6d204b51d69dac36bc5f736c4b27ffe0f75058dcd3c098f7d0c4a7c7dc4600d21edd2d7706d799412e155?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 3 6th Avenue Edenburg 2191 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.060481811517 28.063900608459
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem