Mukumbura Lodge
Bly 4 nagte en betaal slegs vir 3 op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie. Geldig vir verblyf vanaf 3 Mei 2024 tot 31 Mei 2024.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N11, Farm Oatlands, Swartwater, 0622, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom
-
Vanaf
R1 300R975 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Mukumbura Lodge bied gerieflike oornag-selfsorgverblyf op 'n 2000 hektaar wildplaas in die middel van die bosveld in Swartwater.
Daar is 7 selfsorgkothuise en elke kothuis bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne, badhanddoeke en seep word voorsien.
Die kothuise het 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Daar is ook 'n lieflike braai-area. Elke kothuis het 'n sitarea met gemaklike rusbanke, 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike swembad, asook veilige parkeerplek op die perseel. Die lodge het 'n gimnasium, speletjieskamer en 'n kroeg op die perseel.
Gaste kan ook kyk hoe katte gevoer word of aktiwiteite geniet insluitend bospieknieks, wildritte en voëlkyk.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Swembad
- Begeleide Wildritte as Ekstra
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Restaurant op Perseel
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Daaglikse Skoonmaakdiens
- Gimnasium
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Wegbreekkamers
- Dataprojektor
- Blaaibord
- Kantoorgeriewe
- Internet
- Plek vir tot 30 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- American Express
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Reservations Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- N11, Farm Oatlands, Swartwater, 0622, Limpopo
- Gaste dink Mukumbura Lodge het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Limpopo
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 24 mense
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N11, Farm Oatlands, Swartwater, 0622, Limpopo
- Alle ouderdomme is welkom