LEKKE
PLEKKE
LEKKE
PRYSE
LEKKE
VEILIG
 by Mulberry Cottage | LekkeSlaap
+10

Mulberry Cottage

1 resensie
Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Mulberry Cottage
Rates displayed are on a self-catering basis and bath towels are supplied.
Belasting en Ekstras

Rook is binnenshuis verbode.
Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Bloekomhout word voorsien vir die binnenshuise kaggel en die braai.
Maaltye kan voorsien word, mits dit vooraf gereël word.
Braaipakkies is beskikbaar, mits reëlings vooraf getref word.

Kansellasiebeleid - Streng
Ons Covid-19-waarborg: Ons sal altyd ’n 100%-terugbetaling gee indien reisbeperkings weens Covid-19 jou bespreking affekteer. Lees meer
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Grootplaatsplaas, Langs die R63, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://d288tngog90ix0.cloudfront.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAxjMvHK9Twa65s4TCgHeIjfylMcGgp67mpLsiv9VR0Am0ZXrmNp?w=1440&h=960&fit=crop&auto=format Vanaf R1 000  per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 Grootplaats Farm Off the R63 6995 Wes-Kaap 086 999 0018 14:00-19:00 10:00 -31.960105 24.003513
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!
KRY FANTASTIESE SPESIALE AANBIEDINGS!