Mulberry Rest

Voeg by Gunstelinge

 

Langtermynverblyf-aanbod 15 % af

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Beskrywing

Mulberry Rest bied oornagverblyf in die dorp, Upington.
Die Oranjerivier vloei deur die dorp wat dit 'n vrugbare streek maak met wingerde, boorde en 'n speelgrond vir watersport-entoesiaste.

Dié eenslaapkamereenheid is op die eienaar se woonerf en bied 'n privaat ingang en parkeerplek. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n matras vir 'n 1 kind. Die en suite-badkamer het 'n instapstort.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolf en koffie- en teemaakgeriewe. Addisionele geriewe sluit lugversorging, 'n braai-area, 'n TV met DStv en gratis WiFi in. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Besienswaardighede in die omgewing sluit Spitskop Natuurreservaat, Upington Gholfklub, Oranjerivier en die Augrabies Nasionale Park. Die eenheid is ideaal geleë naby skole, winkels, restaurante en hospitale.

Slaapplek

'n Bespreking by Mulberry Rest sluit in:

1 x Koningingrootte-bed
1 x Kindermatras vir 1

Kenmerke

  •  Afrikaans
  •  Braaiplek
  •  Veilige Parkering
  •  Gratis WiFi

Aktiwiteite Naby

  •  Wynproe

Badkamer

  •  En-suite
  •  Stort

Betaalopsies op Perseel

  •  Kontant
  •  Elektroniese Fondsoorplasing

Elektriese Toebehore

  •  Yskas
  •  Haardroër
  •  Mikrogolfoond

Geriewe

  •  Braaiplek
  •  Kombuisgeriewe
  •  Geen Rook Binnenshuis
  •  Malaria-vrye streek
  •  Satelliet-TV
  •  Selfsorg
  •  Daaglikse Skoonmaakdiens
  •  Gratis WiFi
  •  WiFi

Hier praat ons

  •  Afrikaans
  •  Engels

Kamergeriewe

  •  Lugversorging
  •  Elektriese kombers
  •  Klein Kombuis

Maaltye Aangebied

  •  Etes Op Versoek

Parkeerplek

  •  Veilige Parkering

Vermaak

  •  Eksklusiewe DSTV
  •  TV

Kaart Meer oor die omgewing 

Gaste wat na Mulberry Rest gekyk het, het ook belangstelling getoon in die volgende lekke plekke:

Vanaf R900 R765 per nag (vir 2 mense)

Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Aanvaar aanlynbetaling deur LekkeSlaap.co.za   
Jou webblaaier is verouderd!

Pas jou webblaaier aan om die korrekte webtuiste te sien. Pas my webblaaier aan

086 999 0018 | [email protected]

// Hotjar AB false