Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Muldersbank Plaasakkommodasie

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 12 resensies vir Muldersbank Plaasakkommodasie
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.8/5
Adri H - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri H

Lekker.

Baie lekker gebly. Die gasvrou is baie vriendelik en behulpsaam elke oomblik geniet. Sal daarvan hou dat al die kamerwaaiers kan kry.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marilize B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marilize B

Lieflike huis, baie gasvry ontvang.

Die huis is ideaal vir gesinne met kinders wat bietjie saam wil wegkom. Die huis is goed toegerus met alles wat benodig word. Lieflike stoep met 'n mooi uitsig. Ons is baie vriendelik ontvang deur die gasvrou en sy het baie moeite gedoen om ons te help met 'n versoek wat ons gehad het vir 'n losstaande braai.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kim N - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kim N
Gesin met klein kinders

Mooi uitsig, rustig, baie ruimte en green steurnis.

Heerlike warm water. Lekker groot kamers. Het ons baie geniet. Tydjie was net bietjie kort.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Anonieme gas - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gesin met klein kinders
  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Hannelie V - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Fantasties.

Mooi natuurtonele, rustigheid van plaaslewe. Boere-gasvryheid, als onder een sambreel. Ware belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Erika B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika B
Saam met vriende

Ons was 'n groepie vriende wat drie nagte op Muldersbank deurgebring het.

Die huis was skoon en goed voorbereid, Clara was vriendelik en beskikbaar en die plaas was rustig en mooi. Ons kon in die soggens in die omgewing ons môre-draffie inkry, deur die dag volstruisplase en die Kango-grotte gaan besoek, en saans lekker braai en die volstruise en plaasdiere in die vlaktes dophou. Presies wat ons nodig gehad het en ons was baie beïndruk.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Jenelize B - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenelize B
Gesin met klein kinders

Die kuier was baie lekker het elke oomblik daarvan geniet.

Die uitsig van die huis was uitstekend. Dit is lekker rustig daar. Niemand pla nie. Ek sal enige tyd weer daarheen gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Liza C - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Liza C

Heerlike 70's-styl

Pragtige uitsig en ’n lekker braai-area. Skoon gerieflike en wonderlike toegeruste kombuis. Die en suite-badkamer was ongerieflik vir die res van die gaste in die huis, maar dit sal glad nie pla as dit ’n familie is wat die huis huur nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Juanita M - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juanita M
Gesin met klein kinders

Heerlike familienaweek!

Groot plaashuis met ruim vertrekke. Ideaal vir 'n familie kuier of as 'n paar gesinne saam wil weggaan. Heerlike stoep vir eet en kuier. Stil en rustig, tog nie te ver om te ry nie. Ons was 4 geslagte saam en almal het dit baie geniet!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Michael N - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Michael N

Huis met baie ruimte en vriendelike gashere.

Die huis het baie spasie (2 sitkamers, 'n eetkamer en braai-area) wat goed gewerk het vir ons groep van 12. Die eienaars is baie vriendelik, en het ons hul boerderye gaan wys. Die broeikaste en volstruiskuikens was vir ons kinders 'n belewenis.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Kaylee J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kaylee J
Gesin met tieners

Great stay. Great host. The house is clean and neat. It has everything you need. We will definitely go back.

It has everything you need. We will definitely go back.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Lesley T - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesley T
Gesin met klein kinders

Lovely, comfortable farm home with very hospitable hosts.

Had a very relaxed weekend with our family. The grandchildren loved the farm and the highlight of the visit was the tour of the farm that Clara and her husband took us on. We even saw a ostrich hatch!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R5 040
per nag, vir 18 mense
Vanaf
Vanaf R5 040
per nag, vir 18 mense
Vanaf
R5 040
per nag, vir 18 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R62, Volmoed, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap
  • Alle ouderdomme is welkom
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqSico3IbXExuGXQhgMIR7EFw7A5wixjwnFFxDdAAxrWSkLSqUu?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 040 per nag, vir 18 mense 12 5 1 5 R62 Volmoed 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.650827441181 22.075477928585