Muldersvlei Estate
Beskrywing
Hierdie romantiese dubbelkamer het 'n groot kaggel en 'n sitarea. Die en suite-badkamer het 'n Jet-borrelbad en sagte handdoeke en spierwitlinne word voorsien. Kamergeriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe,'n verwarmer en 'n haardroër in. Die kamer het pragtige uitsigte wat jy kan sit en bewonder vanaf die patio bedek met wingerdprieel.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Sitkamer
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Huisreëls
Die gastehuis is troeteldiervriendelik - kontak ons asb. om dit te bevestig.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie romantiese dubbelkamer het 'n groot kaggel en 'n sitarea. Die kamer het 'n en suite-stort en sagte handdoeke en spierwitlinne word voorsien. Kamergeriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n verwarmer en 'n haardroër in. Die kamer het pragtige uitsigte wat jy kan sit en bewonder vanaf die patio bedek met wingerdprieel.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Sitkamer
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Huisreëls
Die gastehuis is troeteldiervriendelik - kontak ons asb. om dit te bevestig.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie ruim, verdeelde suite het pragtige uitsigte, plaasstylgerief en 'n ouwêreldse karakter. Die suite het 1 dubbelbed, 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer en 'n sitarea. Spierwitlinne en handdoeke word voorsien. Kamergeriewe sluit 'n yskassie, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n verwarmer en 'n haardroër in. Die patio bedek met wingerdprieel is die ideale plek om te sit en ontspan.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Kaggel
- •Sitkamer
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Huisreëls
Die gastehuis is troeteldiervriendelik - kontak ons asb. om dit te bevestig.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié kamer het sy eie kombuis.
Die eenheid/kamer het
Tariewe
Kamergeriewe
Dienste
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
Elektriese Toebehore
- •Yskas
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Huisreëls
Die gastehuis is troeteldiervriendelik - kontak ons asb. om dit te bevestig.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 22 persone
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Elsenburgpad, Muldersvlei, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
- Alle ouderdomme is welkom