Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Mulligans Guest Lodge

Gastehuis

Jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Paul & Yvonne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 11

Jaar gelys 14

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 11 resensies vir Mulligans Guest Lodge
Netheid
4.7/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Philip G - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip G
Saam met eggenoot / lewensmaat

Kan nie vir beter verblyf vra nie.

Wonderlike 3 aande. Uitstekende gasheer.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Johan P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan P
Saam met eggenoot / lewensmaat

Golfer's paradise!

Baie vriendelik ontvang deur Paul en Yvonne. Milligans is ideal geleë vir die sosiale gholfer. Kamer was netjies en skoon en alles wat mens nodig het, was daar. Plaasontbyt uit die boonste rakke. Sal beslis weer gaan.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Irma N - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Irma N
Saam met eggenoot / lewensmaat

Eienaars baie gasvry. Kamer baie netjies en skoon. Asemrowende uitsig op golfbaan. Mooi ligging en heerlike ontbyt op stoep.

Paul en Yvonne was baie gasvry. Die kamer was baie netjies en skoon. Asemrowende uitsig oor Hermanus-golfbaan. Heerlike ontbyt op stoep. Sal kamers verseker aanbeveel veral vir golfers.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Dorita V - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Dorita V
Saam met eggenoot / lewensmaat

Goeie ligging vir 'n kort wegbreek.

Ons is verwelkom deur Paul wat ons vinnig tuis laat voel het. Daar was veilige parkering voor die gastehuis, met hekke wat kan toemaak. Ons kamer was netjies en toegerus met die nodige behoeftes. Die TV het egter nie gewerk nie. Die uitsig van ons kamer was oor die pragtige Hermanus Gholfbaan en die klubhuis was stapafstand vir kranige gholfspelers. Paul het self ontbyt gemaak en sy vrou was ook baie gasvry. Die koffie was nie na wense nie, maar dit kom van iemand met 'n voorliefde vir 'n goeie koppie koffie in die oggend en mag dalk nie vir ander pla nie.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie

Mulligans Guest Lodge se terugvoer

Dankie vir jou terugvoering en ja, soos jy self se, almal se smaak is anders en dis onmoontlik om alle mense tevrede te stel, en elkeen se geliefde koffie te voorsien.
Wat die TV betref, al ons TV's werk en is voorsien van 'n baie goeie DStv pakket, maar soos dit is word die TV's baie uitgestel deur mense wat nie weet hoe elke sisteem werk nie. Paul stel daagliks TV's in, veral as daar nuwe gaste inkom, dis gewoonlik net 'n klein stelling dus kon julle maar net vra, ons is altyd hier.
Ek is bly om te sien die res was darem na wense

Mulligans Guest Lodge
Elmarie H - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Vriendelik

Plek was baie netjies, gasheer was baie vriendelik. Ideaal geleë, naby alles.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Gerhard H - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard H
Saam met eggenoot / lewensmaat

Perfek!

Goeie ligging, great gasvryheid en baie vriendelike gasheer en gasvrou in Paul en Yvonne. Groot kamer met baie ruimte en goeie ontbyt.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Judith H - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Judith H
Gesin met tieners

Absoluut fantasties!

Ons verblyf was heerlik en rustig. Ons is hartlik ontvang. Die kamers was baie mooi en netjies, met 'n pragtige uitsig. Die kamerdiens was baie goed. Die hoogtepunt vir my man natuurlik was die pragtige gholfbaan wat hy baie goed aangewend het! Die gashere was baie vriendelik en het ons baie mooi ingelig oor die plek. Ons gaan beslis weer!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Henning D - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Henning D
Saam met eggenoot / lewensmaat

Baie lekker!

Netjies en skoon. Heerlike ontbyt. Gasheer en gasvrou baie gasvry. In die geheel 'n aangename ervaring.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Marius H - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius H

Wonderlike diens!

Perfekte plek om te bly.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Antoinette D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette D

Fantasties!

Ons was 'n groot groep wat by Mulligans, van die 27 Desember 2014 tot 3 Januarie 2015, gebly het. Paul en Yvonne was die perfekte gasheer en gasvrou gewees! Elke oggend en elke aand het ons op die stoep geëet met die mooiste uitsig. Die kamers is baie gemaklik en groot. Die ontbyt was ook baie lekker. Die vakansie was 'n baie ontspannend. Wil vir Paul en Yvonne se baie, baie dankie vir hulle gasvryheid en vir alles wat hulle vir ons gedoen en beteken het die week wat ons daar was. Ons gaan beslis weer by hulle gastehuis bly en almal van hulle vertel!

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Karen T - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karen T
Saam met eggenoot / lewensmaat

Great location, good value for money

Wonderful hospitality from owners, Paul and Yvonne. Staying on the golf course was so nice, the best place to take great photo's and have nice walks. Would definitely recommend this as a safe and peaceful holiday location.

  Nuttig      
Omdat jy 'n LekkeSlaap-eienaar is, kan jy nie hierdie resensie as nuttig merk nie
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoofstraat 275, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Geen kinders onder 18
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDQ5NmYwMGQwLTI3MzQtNDUwZS05NjcxLTQyOWVkMjliZTQzYg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 11 5 1 5 275 Main rd Hermanus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.411087590649 19.253389835358
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem